Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Krieket Boland | YPK terug in Premierliga
Die Young Peoples-krieketklub is terug in die Premierliga van Krieket Boland die komende 2024-’25 seisoen. Die klub sal dan teen spanne soos Maties, Vredenburg/Saldanha en al die top- klubs in…
-
Larries is die beste!
Paarl se Hoër Meisieskool La Rochelle pronk nou met die louere as die beste o.18-netbalspan in die Wes-Kaap.
-
Paarl-leerders gerat vir rugbytoernooie in Junie
Met die skoolvakansie op hande is die Wes-Kaap en Boland se rugbyspanne vir verskeie nasionale junior rugbytoernooie tydens die vakansie aangekondig.
-
Hillies-rugbyspan weer bobaas!
Die afgelope naweek het Hillcrest United sy wenlopie voortgesit deur vir Wellington-rugbyklub ’n rugbyles in hul eie agterplaas te gee.
-
Paarl-streek se klubrugby-uitslae
Bepalings vir 25 Mei (week 7):Vineyards vs Belhar – Faure-stadionAlbions vs Sir Lowrians – Daljosafat APerel United vs Violets (Paarl) – Daljosafat EPaarl Rangers vs Simondium – Daljosafat BYoung Gardens…
-
Run and ride before you VOTE!
It is your right to run to the ballot stations on Wednesday, but let’s warm-up on the trails on Tuesday evening! A 10 km and 6 km route will be…
-
-
Nuwe klubrugby-toernooi vereer Cuthbert Loristan
Volgende week is ’n groot week ter ere van een van Suid-Afrikaanse rugby se eertydse groot rugby-administrateurs.
-
Newton bly op wenpad
Newton het sy onoorwonne status behou deur ’n omgekrapte Hillcrest-rugbyklub in ’n klipharde derby-stryd op Bombela-park met die kous oor die kop huis toe te stuur. Beide spanne was voor…
-






