Boland-atletiek se laerskole- landloop-liga het Saterdag by die Laerskool Nieuwedrft in Paarl-noord begin. Die jong kaalvoet-leerders het tydens hul wedlope ook kennis gemaak met die eerste swaar reën van die seisoen. Nog reën word môre (Vrydag 10 Mei) verwag, maar teen die naweek skyn die son weer mooi en van Maandag styg die kwik weer in die rigting van 30 °C.Foto: Ernest Kilowan


Nat liga

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article