Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Interskole: Wie gaan die kroon dra?
D-dag het aangebreek vir die Hoër Jongenskool Paarl en Paarl Gimnasium met die aanbreek van Interskole, wat sover bekend is as die grootste skoolseunrugbybotsing ter wêreld.
-
-
Boishaai en Gim is slaggereed vir Interskole 2024
In ’n aksiebelaaide naweek van skolerugby het Paarl Gimnasium en die Hoër Jongenskool Paarl (Boishaai) indrukwekkende oorwinnings oor hul teenstanders behaal.
-
-
-
Kavaliers byt vas vir ’n plek in eindstryd
Die Sanlam-Boland-Kavaliers het Saterdag (20 Julie) in ’n Eersteliga-Curriebeker-halfeindstryd in Wellington ’n naelbytsege van 25-24 oor die SWD Arende behaal.
-
Paarl se Rugby Kode reik uit na gemeenskap
Paarl- Rugby Kode gaan hierdie naweek (Saterdag 20 Julie) na die behoeftes van die Rusthof-outehuis uitreik en alle inkomste wat die naweek ingevorder word, gaan aangewend word om in die…
-
Newton maak nou weer die pap dik aan
Newton (Bombelas) het Saterdag weer eens bewys dat hy moeilik gestuit gaan word in die res van die seisoen toe hulle die appelboere van Ceres met 52-31 verrinneweer het.
-
Hillies verstom met sege
Hillcrest het die naweek skokgolwe deur die Boland gestuur toe hy die voorlopers in Witsentraal, die Newtons-rugbyklub, op Pelikaanpark met 18-14 gestuit het.








