Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Paarl Hockey Club defeats Van der Stel
Paarl Hockey Club men’s 1st team defeated Van der Stel in Stellenbosch convincingly this past weekend.
-
-
Gim-tastiese oorwinning!
Die Paarl bly getooi in maroen, groen en geel nadat Paarl Gimnasium met ’n rekordoorwinning van 30 punte teenoor 8 oor die Hoër Jongenskool Paarl in die jaarlikse interskole-derby by…
-
Roses behou 2de plek op punteleer
Roses United het die afgelope Saterdag (4 Augustus) in ’n dramatiese en aksiebelaaide rugbywedstryd op Pelikaanpark in Wellington ’n naelbytsege van 32-29 oor Bella Vista in die Witsentraal Grootuitdaagbeker-wedstryd behaal.
-
Hillcrest United proe weer hoe oorwinning smaak
Hillcrest United het die naweek weer oorwinning gesmaak met ’n bonuspunt- oorwinning teen Wolseley in dié se agterplaas op die Montana-sportterrein.
-
Heelwat wedstryde dalk dié naweek gespeel
Weens weersomstandighede is maar min klubrugby verlede naweek gespeel.
-
-
Paarl players strive for no 1
Paarl Hockey Club Men 1st is still going strong post-second match in the last half of the season.
-
Kavas byt vas vir Eersteliga-kroon
In ’n intense en spanningsvolle eindstryd teen ’n vasberade Oostelike Provinsie (OP) Kings het die Boland Kavaliers sy Eersteliga-titel Saterdag suksesvol verdedig. Die wedstryd is in ekstra tyd beslis, met…
-







