Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
-
Nuwe klubrugby-toernooi vereer Cuthbert Loristan
Volgende week is ’n groot week ter ere van een van Suid-Afrikaanse rugby se eertydse groot rugby-administrateurs.
-
Newton bly op wenpad
Newton het sy onoorwonne status behou deur ’n omgekrapte Hillcrest-rugbyklub in ’n klipharde derby-stryd op Bombela-park met die kous oor die kop huis toe te stuur. Beide spanne was voor…
-
-
-
-
Gimnasium wys tande; 3de landwyd
Die Hoërskool Gimnasium het verlede week sy wenstreek in die 2024-rugbyseisoen voortgesit met uitstekende vertonings by die gesogte skoletoernooi, Wildeklawer, in Kimberley.
-
-
Duisende draf Rhodes kaf
Meer as 6 000 hardlopers het vroegoggend verlede Woensdag (1 Mei) op die skilderagtige Wynlandse dorpie Wellington vir die Rhodes Quality-halfmarathon toegesak.
-








