Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
-
Kavaliers byt vas vir ’n plek in eindstryd
Die Sanlam-Boland-Kavaliers het Saterdag (20 Julie) in ’n Eersteliga-Curriebeker-halfeindstryd in Wellington ’n naelbytsege van 25-24 oor die SWD Arende behaal.
-
Paarl se Rugby Kode reik uit na gemeenskap
Paarl- Rugby Kode gaan hierdie naweek (Saterdag 20 Julie) na die behoeftes van die Rusthof-outehuis uitreik en alle inkomste wat die naweek ingevorder word, gaan aangewend word om in die…
-
Newton maak nou weer die pap dik aan
Newton (Bombelas) het Saterdag weer eens bewys dat hy moeilik gestuit gaan word in die res van die seisoen toe hulle die appelboere van Ceres met 52-31 verrinneweer het.
-
Hillies verstom met sege
Hillcrest het die naweek skokgolwe deur die Boland gestuur toe hy die voorlopers in Witsentraal, die Newtons-rugbyklub, op Pelikaanpark met 18-14 gestuit het.
-
Kavaliers steeds onoorwonne
Die Sanlam-Boland-Kavaliers is nou die enigste onoorwonne span in die Curriebeker- eerste divisie ná nog ’n opwindende ronde se aksie Saterdag.
-
Rugbyakademie help seuns
Wellingtonners en die voormalige rugbyspelers Milton James en Clifford Jafta het eendag om ’n braaivuur gesit en besluit hulle wil hul seuns se rugbyvaardighede opskerp, min wetend dat hierdie idee…
-
Bike Fest Paarl returns
The highly-anticipated Bike Fest Paarl is set to return from 27-29 September, promising an even more exhilarating experience for cycling enthusiasts and their families. Following the immense success of last…
-
Klubrugby gee winter skop
Winter is ’n tyd vir goeie rugby en Paarl se klubrugby was die afgelope naweek weer in volle swang.







