Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Koop plaaslik, sê stappers in rooi
Die vierde jaarlikse Strides for Africa Walkathon van die World Fair Trade-organisasie (WTFO – Afrika en die Midde-Ooste) in samewerking met die Drakenstein-munisipaliteit, is Saterdag gehou en was een groot…
-
Kings kraai koning as die eerste T10-krieketkampioene
Die Stellenbosch Kings is Sondag as die eerste Boland T10-kampioene gekroon nadat hulle die Paarl Rocks met 19 lopies op Bolandpark geklop het.
-
Voilá! Gedugte werkesel vir SA
Met die eerste nuus drie jaar gelede dat die Franse motorvervaardiger van die sjarmante Peugeot die bakkie-mark gaan betree, het hierdie aankondiging petrolkoppe se wenkbroue behoorlik laat lig. Die Franse…
-
Paarlse spanne verras nie juis
Die Paarlstreek se eerste ronde uitklopwedstryde het min verrassings opgelewer en dis slegs die tweede span, die 2024-ligawenner Young Gardens, wat deur Violets verras is en hulle die wedstryd in…
-
Dylon speel op 30 j. op sy beste
Dylon Maart, ’n oudleerder van Klein Nederburg Sekondêr, het sy rugbyloopbaan in die B-span van sy skool begin. Dit was hier waar hy sy liefde vir die spel ontdek het,…
-
Vlakkiekrieket: Burgemeester se toernooi vir juniors begin
Die jaarlikse Burgemeesterstoernooi vir juniors (seuns o.16) het verlede Sondag met agt deelnemende spanne begin.
-
-
-
Enter January 2025 Winelands Cycle Race now
Early Bird discounted entries for the Winelands Cycle Race on 26 January 2025 are now open. The race will start and finish at Huguenot Primary school in Wellington and will…
-
Durbanville verras by Hugenote-7’s-toernooi
Hugenote Hoërskool was die afgelope naweek die gasheer vir die eerste Cape Schools Sevens-toernooi vir o.17- en o.15-skolerugbyspanne.








