Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
-
Laerskool Courtrai pak seisoen met nuwe krieketnette
Laerskool Courtrai pak seisoen met nuwe krieketnette
-
-
Newtons seëvier in bakgatstryd
Newtons het Saterdag weer eens gewys waarom hy die Wit-Sentraal-kampioen vir 2024 is toe hy met ’n omgekrapte Van Rhynsdorp Eagles-span in die Boland Top-12-kompetisie afgereken het. Newtons moes hierdie…
-
Oud-Gimmie in Amerika vir bydrae tot sport vereer
Dawie van der Walt, ’n oud-leerder van die Hoërskool Paarl Gimnasium, is onlangs deur sy voormalige universiteit vereer.
-
Paarl-krieketklub bly onoorwonne in T20
Die Paarl-krieketklub (KK) het verlede naweek sy onoorwonne rekord in Boland Krieket se Gemeenskapsbeker-T20-toernooi behou toe sy eerste en tweede spanne maklik op die Parysvelde teen Young People’s KK en…
-
Newton Bombelas op wenpad
Newton Bombelas, die Wit Sentraal-kampioen, het Saterdag met absolute vasberadenheid met ’n vasbeslote Abbotsdale, die Swartland-kampioen, afgereken.
-
-
Prettige staptogte in Wynlande dié naweek
Muratie Wynlandgoed se prettige Wynstap van 3,5 km vind Saterdag (26 Oktober) plaas. Dié pretloop begin by die Dirtopia-roetesentrum.
-
Paarl-klub wen op drafstap
Die eerste reeks in Boland Krieket se T20-gemeenskapsbeker-kompetisie het Saterdag groot belangstelling gelok, met Paarl Krieketkkub wat Paarl-Oos op die New Orleans-velde oortuigend met 20 lopies geklop het.










