Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Boxing Day Track Cycle beckons
On 26 December cycling enthusiasts and families are invited to the historic Faure Stadium in Paarl for the 126th edition of the iconic Paarl Boxing Day Track Cycling event. Running…
-
-
Paarl-krieketklub speel tweede viool in T20-stryde
Die Paarl-krieketklub moes tweede viool speel op die Durbanville- sportterrein toe hulle verlede Saterdag vasgeval het teen Durbanville KK (WP) en Pacaltsdorp United KK (SWD) in die T20-klub se streekstoernooi.
-
-
Alles op spel in twee eindstryde
In ’n spannende voorwedstryd verlede Saterdag in die Boland-stadion in Wellington het Touwpark gewys waarom hy volgende seisoen ná sy promosie weer in die Langeberg-afdeling se Groot Streekuitdaagkompetisie gaan meeding.…
-
Paarl verower T20-silwerware
Paarl Krieketklub (KK) is verlede Saterdag op Dal Josafat as Boland Krieket se T20-Gemeenskapsbekerkampioen gekroon nadat beide sy spanne met Van Der Stel KK afgereken het.
-
Spelers van Wellington, Paarlse skole wen sewestoernooi
Die Jacobs Sport Assist-stigting (JSA), wat bestaan uit rugbyspelers van skole in onder meer die Paarl en Wellington, het verlede Sondag (3 November) by die jaarlikse News24 Forward Faster 7’s-toernooi…
-
Briljante spel sluit Top-12 af
Newton Bombelas het gewis die beste vir laaste gelos toe hulle Saterdag met die Weskus-kampioen, die Vredenburg-rugbyklub, kragte gemeet het. Die Vredenburg-klub, wat deur die gewese Springbok-7’s-speler Ryno Benjamin afgerig…
-
-
Paarl Cricket Club march into finals of T20
Paarl CC’S two teams kept their unbeaten record intact in Cricket Boland’s Community Cup T20 competition, with resounding victories in Vredenburg last Saturday, where they clashed with Vredenburg-Saldanha CC.









