Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Nuwe residensiële ontwikkeling vir die Paarl beplan
Upper Bosman Estate, ‘n nuwe residensiële ontwikkeling in die Paarl, is goedgekeur onder voorwaardes wat verseker dat infrastruktuur volhoubaar is.
-
Paarl-hospitaal-brand: Vermeende brandstigter glo psigiatriese pasiënt
Die saak is tot Donderdag 5 Februarie uitgestel vir dié inligting om bevestig te word, asook vir die verkryging van borgtoginligting.
-
Nieuwedrift-begraafplaas se tweede fase skop binnekort af
Konstruksie vir fase twee van die Nieuwedrift-begraafplaas in die Paarl begin volgende maand wat addisionele grafte insluit, sowel as parkering.
-
PC Civils in die spervuur ná bewerings van wanbetaling
Pieter Coetzee, eienaar van PC Civils, staar verskeie bewerings van wanbetalings in die gesig, wat tot regstappe deur ‘n maatskappye gelei het.
-
Groen lig vir sonplaas op erfenisterrein buite die Paarl
Sahra het ‘n sonplaas op die Dal Josaphat-plaas naby die Paarl goedgekeur, met die doel om hernubare energie aan te moedig en gemeenskapsvoordele te bied.
-
WKOD ontken leerder is op Klapmuts Primêr doodgeskok
Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) het gerugte ontken dat ‘n leerder Vrydag (23 Januarie) op die perseel van Klapmuts Primêr doodgeskok het. Die skielike dood van die agtjarige Matthew Cheswin Baartman…
-
Affies-oudhoofseun ry 2 800 km vir kinderkankerbewusmaking
Andru van Zyl, ‘n 18-jarige, het 2 800 km fietsgery om R650 000 in te samel vir Childhood Cancer Foundation South Africa.
-
Plaasbewoners betoog buite Paarl-landdroshof teen uitsettings
‘n Groep inwoners van die plaas Fraaigelegen naby die R301-Wemmershoekpad in die Paarl het Dinsdag (20 Januarie) buite die Paarl-landdros-hof, waar die saak om hulle by wyse van ‘n uitsettingsbevel…
-
Inwoners ontstoke oor Paarlse nutsman; betalings gemaak, g’n werk gelewer
‘n Paarlse nutsman, wat al voorheen in die hof was weens vermeende onvoltooide werk waarvoor hy die geld moes terugbetaal, is nou weer in die sop nadat ‘n bejaarde egpaar…
-
Kinderporno: Borgtog geweier vir Franschhoekse man
Die 55-jarige Franschhoekse man wat teregstaan op aanklagte wat met die besit en vervaardiging van kinderpornografie verband hou, se prokureur het die afgelope Maandag buite die Franschhoek-landdroshof gesê die landdros…










