Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Staat hou vol hy gaan borgtog vir Franschhoekse ‘sekspes’ teenstaan
Die staat sê as deel van sy laaste bydrae in die borgtogaansoek van ‘n 55-jarige man wat tereg staan staan weens die besit en verspreiding van kinderpornografie sal hy eerskomende…
-
Bejaarde in Denneburg gewurg tydens aanval gisteraand
’n 76-jarige vrou van Denneburg in Paarl is Donderdagaand in haar erf oorval en gewurg. Sy het ure lank buite gelê voordat sy hulp kon ontbied.
-
Wellington-brandsaak: Man wil skuld beken
‘n Wellingtonse man, wat op aanklagte van poging tot moord teregstaan nadat hy glo ‘n vlambare middel op sy vrou gegooi en haar aan die brand gesteek het, sal na…
-
Oud-speler ploeg terug in Wellingtonse klub waar sy rugbyloopbaan begin het
Sy ouers se wense was nog altyd dat hy moes terugkeer na die Wellingtonse klub waar sy rugbyloopbaan begin het, en nou is hy aangewys as die hoofafrigter van Newtons…
-
Boishaai kraai koning by ATM se skoledebatstryd
Met indrukwekkende redenasies, spanwerk en ‘n liefde vir Afrikaans het die Hoër Jongenskool Paarl as die wenner van die seniors en Hoërskool Jan van Riebeeck as die wenner van die…
-
Public Health-vermaaklikheidstoekennings vanjaar groter as ooit tevore
Nadat dit die afgelope vyf jaar op hoofsaaklik hiphop as ‘n genre gefokus het, sal die Paarl se eie vermaaklikheidstoekennings vanjaar ook kunstenaars in die gospelbedryf vereer. Só vertel Cadin…
-
Paarlse VGK-gemeente soek antwoorde oor hoekom kerk se rekeninge leeg is
‘n Groot skandaal oor die VGK Hugenote-gemeente in die Paarl se dominee het op die lappe gekom nadat onlangs onthul is dat die geld uit al drie bankrekeninge van dié…
-
Paarliet gee spookstories weer lewe in nuwe boek
Drikus Brand, ’n rekenmeester van Paarl, het sy eerste spookboek, Die [On]bekende, bekendgestel. Die boek bevat bonatuurlike verhale uit Suid-Afrika.
-
Burgemeester gryp in by wyksvergadering ná klagtes oor raadslid
Inwoners van Paarl se wyk 22 het op 20 Oktober gekla oor raadslid Felix Cupido se gebrek aan kommunikasie en dienslewering. Maandelikse vergaderings sal voortaan gehou word om probleme aan…
-
Opgradering van die R301 tussen die N1 by Paarl en Kliprug-pad verwelkom
Die Wes-Kaapse departement van infrastruktuur het ‘n gedeelte van die R301 van enkel- na dubbelbaan opgegradeer, met verbeterde stormwaterstelsels en toegangspaaie. Die projek beloop R214,8 miljoen en het 241 werksgeleenthede…










