Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Wellington gerat vir tweede Six Gun Grill Summer Sport Festival
Die Hugenote Hoërskool in Wellington sê hy is gerat en voel geëerd om vanjaar weer die gasheer vir die tweede Six Gun Grill Summer Sport Festival te wees, wat altesaam…
-
Wynland-distrik se geskorste munisipalebestuurder terug in sy pos
Nadat die raad van die Kaapse Wynland-distrik nie daarin geslaag het om ‘n ondersoek na beweerde onreëlmatighede teen sy geskorste munisipale bestuurder binne die vereiste 90 dae af te handel…
-
Aspirant aktrise van die Paarl maak haar TV-buiging
Hoewel sy net ‘n paar lyne en min skermtyd gehad het, glo die Paarlse opkomende aktrise Carin Saxon dat haar flitsverskyning in die immergewilde Afrikaanse telenovela Kelders van Geheime slegs…
-
Boland-skeidsregters eis twee hoës se koppe
‘n Groep Bolandse skeidsregters eis die dringende verwydering van die voorsitter asook die adjunkvoorsitter van die Boland-rugbyunie (BRU) se skeidregtersvereniging. Die skeidsregters het daarin geslaag om die unie te kry…
-
Drakenstein hoop om sy historiese De Kraal-sportveld vroeg volgende jaar te heropen
Die Drakenstein-munisipaliteit het vandeesweek aangekondig as alles volgens plan verloop, sal sport weer van so vroeg as Maart 2026 op die verlate De Kraal-sportveld in die Paarl beoefen kan word.…
-
Geen aanvangsdatum vir bou van noordelike Hugenote-tonnel nie
Die konstruksie van die noordelike tonnel by die Hugenote-tonnel hang steeds van die tenderfase af, met R4,5 miljard in koste.
-
Paarlse tiener dryf volhoubare rommelprojek met sokkerballe
Amelie Brandt (14) het ‘n projek begin om rommel in Mbekweni te verminder, deur sokkerballe te beloon vir rommelinsameling.
-
Bek-en-klouseer steeds beperk tot een plaas in Gouda
In Gouda is steeds slegs een plaas besmet met bek-en-klouseer, met streng kwarantyn en voortdurende ondersoeke aan die gang.
-
Minstens 15 leerlinge beseer toe minibus in die Paarl omslaan
’n Minibus-taxi wat skoliere vervoer het Maandag in Paarl-Oos gerol. Verskeie leerders is beseer en ’n polisie-ondersoek na roekelose bestuur is geopen.
-
Drakenstein nou in regstryd oor krisis op Wellingtonse plaas
Die Drakenstein-munisipaliteit het verlede week bevestig dat hy nou in ‘n regstryd gewikkel is met die eienaar van die plaas Ou Ruigtevlei buite Wellington, waar bewoners aan hul eie genade…










