Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Minstens 15 leerlinge beseer toe minibus in die Paarl omslaan
’n Minibus-taxi wat skoliere vervoer het Maandag in Paarl-Oos gerol. Verskeie leerders is beseer en ’n polisie-ondersoek na roekelose bestuur is geopen.
-
Drakenstein nou in regstryd oor krisis op Wellingtonse plaas
Die Drakenstein-munisipaliteit het verlede week bevestig dat hy nou in ‘n regstryd gewikkel is met die eienaar van die plaas Ou Ruigtevlei buite Wellington, waar bewoners aan hul eie genade…
-
Newton se bome sal bly – vir nou
Newton is ‘n sportgedrewe gemeenskap en daarom moet sport voorkeur geniet wanneer bome vir toekomstige ontwikkeling afgekap word. Dít was Donderdag (6 November) die sentiment van inwoners op ‘n gemeenskapsvergadering…
-
Man verskyn in hof nadat hy werknemer van binnelandse sake byt
Ricardo Williams, beskuldig van aanranding, het ’n immigrasiebeampte van die Paarlse binnelandse sake gebyt. Sy saak is uitgestel tot 26 November.
-
Drakenstein-sakekamer aangewys as Sakekamer van die Jaar
Die AHi se Drakenstein-sakekamer het die AHi-voorsitterstoekenning vir Sakekamer van die Jaar by die kongres van die AHi Wes-Kaap, gewen.
-
Metro-polisiebeampte sterf tragies aan diens in Kensington
Die Stad Kaapstad rou oor die dood van metro-polisiebeampte Tyler Lamb (30), wat op 7 Novebmer in Kensington aandiens oorlede is.
-
Jong man van Stellenbosch sterf in ongeluk naby Klapmuts
Twee mans is Saterdagaand in ’n noodlottige ongeluk op die R44 naby Klapmuts dood. Die polisie ondersoek ’n saak van strafbare manslag.
-
Brande woed in Ashton en Lanquedoc
Die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit help om brande in Ashton en Lanquedoc te bestry, terwyl inwoners aangemoedig word om voorkomende maatreëls te tref teen veldbrande.
-
Kabeldiewe laat Wellington-boere in die donker
Boere in Wellington ervaar langdurige kragonderbrekings weens kabeldiefstal. Eskom werk hard om dit te herstel, terwyl plaaslike sekuriteit misdadigers vasvang en samewerking met die polisie verbeter.
-
Polisiespeurder dalk geëvalueer; saak uitgestel
Die Wellington-speurder Wayne Wantza (42) het op 7 November weer in die hof verskyn. Hy beweer hy was “non compos mentis” tydens die noodlottige skietery waarin Petrus Jacobs dood is.










