Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Wellington-gesin keelvol vir riool
‘n Gesin van Saint Bazilstraat in Vanwyksvlei, Wellington, sê hulle is nou net mooi keelvol en raadop oor die skade wat die afgelope meer as tien jaar aan hul eiendom…
-
Brand in Gouda eis pa en 2 seuns
Die Tulbagh-polisie het ‘n geregtelike doodsondersoek geopen nadat ‘n 42-jarige man en sy twee seuns Woensdagoggend (5 November) in ‘n strukturele brand in Gouda dood is. Die seuns is onderskeidelik…
-
Mobiliteitsdepartement waarsku teen misbruik van Bainskloofpas
Die Wes-Kaapse departement van mobiliteit het kommer oor swaar voertuie wat op Bainskloofpas vasgeval het, wat verkeersprobleme en veiligheidsrisiko’s veroorsaak. Vergaderings oor oplossings het reeds plaasgevind.
-
Opposisiepartye kap DA oor Safmarine-saal in Wellington
Die GOOD-party en VF Plus het die DA gekritiseer oor hul stemming teen die verhuring van die Safmarine-saal aan CYFS, terwyl Jacobs die politieke intriges en bekommernisse oor die saal…
-
Wellingtonse oumagrootjie vertel van jare se pyn in hof
usana de Villiers (70) het skuldig gepleit vir die moord op haar drie agterkleinkinders. Sy het oor haar trauma en hul onstabiele leefomstandighede in die hof getuig.
-
Paarl-kroegmoord: Verhoor vind nie meer plaas, beskuldigde wil nou pleit
Christo Isaacs, die man wat aangekla word van die steekmoord op ‘n Paarlse pa van drie kinders by ‘n plaaslike kroeg in Augustus verlede jaar, se prokureur het Dinsdag (4…
-
Manne in Speedo’s kry spoed vir ‘n goeie doel
‘n Groep van sowat 20 mans in stywe pers Speedo’s het die afgelope Vrydag (31 Oktober) vir heerlike vermaak in die Paarl se spitsverkeer gesorg tydens vanjaar se landwye Hollard…
-
Jade Williams-moordsaak: Hof gepak met familie wat geregtigheid eis
Die hofsaal by die Paarl-streekhof, waar die vermeende moordenaar van die 22-jarige Jade Williams Maandag (3 November) verskyn het, was gepak met geliefdes wat geregtigheid vir dié jong pa van…
-
Munisipaliteite en provinsie in gesprek oor Bainskloofpas
Gesprekke tussen die Drakenstein- en Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteite en die Wes-Kaapse regering duur voort oor moontlike oplossings om vragmotors op Bainskloofpas te verbied.
-
Franschhoek-polisie keer verdagte aan, nog een gesoek wat man beroof en doodsteek
’n 18-jarige man van Franschhoek sal na verwagting Maandag (3 November) in die hof verskyn nadat hy en nog ’n verdagte wat steeds op vrye voet is, ’n man beroof…










