Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Boland-skeidsregters eis twee hoës se koppe
‘n Groep Bolandse skeidsregters eis die dringende verwydering van die voorsitter asook die adjunkvoorsitter van die Boland-rugbyunie (BRU) se skeidregtersvereniging. Die skeidsregters het daarin geslaag om die unie te kry…
-
Drakenstein hoop om sy historiese De Kraal-sportveld vroeg volgende jaar te heropen
Die Drakenstein-munisipaliteit het vandeesweek aangekondig as alles volgens plan verloop, sal sport weer van so vroeg as Maart 2026 op die verlate De Kraal-sportveld in die Paarl beoefen kan word.…
-
Geen aanvangsdatum vir bou van noordelike Hugenote-tonnel nie
Die konstruksie van die noordelike tonnel by die Hugenote-tonnel hang steeds van die tenderfase af, met R4,5 miljard in koste.
-
Paarlse tiener dryf volhoubare rommelprojek met sokkerballe
Amelie Brandt (14) het ‘n projek begin om rommel in Mbekweni te verminder, deur sokkerballe te beloon vir rommelinsameling.
-
Bek-en-klouseer steeds beperk tot een plaas in Gouda
In Gouda is steeds slegs een plaas besmet met bek-en-klouseer, met streng kwarantyn en voortdurende ondersoeke aan die gang.
-
Minstens 15 leerlinge beseer toe minibus in die Paarl omslaan
’n Minibus-taxi wat skoliere vervoer het Maandag in Paarl-Oos gerol. Verskeie leerders is beseer en ’n polisie-ondersoek na roekelose bestuur is geopen.
-
Drakenstein nou in regstryd oor krisis op Wellingtonse plaas
Die Drakenstein-munisipaliteit het verlede week bevestig dat hy nou in ‘n regstryd gewikkel is met die eienaar van die plaas Ou Ruigtevlei buite Wellington, waar bewoners aan hul eie genade…
-
Newton se bome sal bly – vir nou
Newton is ‘n sportgedrewe gemeenskap en daarom moet sport voorkeur geniet wanneer bome vir toekomstige ontwikkeling afgekap word. Dít was Donderdag (6 November) die sentiment van inwoners op ‘n gemeenskapsvergadering…
-
Man verskyn in hof nadat hy werknemer van binnelandse sake byt
Ricardo Williams, beskuldig van aanranding, het ’n immigrasiebeampte van die Paarlse binnelandse sake gebyt. Sy saak is uitgestel tot 26 November.
-
Drakenstein-sakekamer aangewys as Sakekamer van die Jaar
Die AHi se Drakenstein-sakekamer het die AHi-voorsitterstoekenning vir Sakekamer van die Jaar by die kongres van die AHi Wes-Kaap, gewen.










