Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Drakenstein-munisipaliteit betoog teen Eskom se beplande 40%-verhoging
Dit is ’n waansinnig hoë elektrisiteitsprysverhoging wat gaan lei tot werkloosheid, armoede en maatskaplike onrus en gaan die Drakenstein-munisipaliteit in ’n posisie plaas waar hy dienste nie doeltreffend sal kan lewer nie.
-
Steun ná verlies van ’n kind
Een minuut lewe jy jou lewe vir jou kinders en hul toekoms, en die volgende oomblik verander jou wêreld en niks sal ooit weer dieselfde wees nie.
-
Franschhoekse groep sal ‘bly veg’ oor trustgeld
’n Franschhoekse trust met sowat 254 begunstigdes, wat as deel van die grondhervormingsproses in die vroeë jare 2000 ’n stuk grond van vyf hektaar van die regering ontvang het, eis nou regsaksie teen drie van hul voormalige trustees wat binne…
-
-
-
Hugenote Hoërskool groet ’n legende op 82
Henk Lochner (82) het diep spore in die gange van die Hugenote Hoërskool in Wellington getrap – beide as ’n leerder en ’n alumnus nadat hy in 1958 gematrikuleer het.
-
Kommersiële ontwikkeling op De Poort-terrein beplan
Het die laaste seder vir die beplande historiese dorpie De Poort in Suider-Paarl geval ?.
-
-
Regsaksie kom teen grondeienaar waar 2 Maties sterf
Die hooggeregshof in Kaapstad sal op 17 Oktober ’n saak deur die Stellenbosch-munisipaliteit aanhoor waarin hy aksie eis teen die eienaar van ’n stuk grond in Birdstraat in Stellenbosch waar twee studente in Oktober 2022 dood is toe hul voertuig…
-
‘Bibi’ eerste Mej. SA Aura
Dit was nog ’n trotse oomblik vir die Hoërskool Gimnasium Paarl toe die matrikulant Netje “Bibi” van Zyl onlangs as die eerste Mej. SA Aura gekroon is.









