Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
Wynland vereer sy toerismesektor
“In die Kaapse Wynland-distrik herinner ons besoekers dat hier ’n duisend dinge is om te doen, en dan . . . ’n bietjie wyn!” sê die burgemeester van die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit (KWDM), dr. Elna von Schlicht.
-
Kyk dié somer fliek onder die sterre in die wingerde
Maak jou reg vir ’n sopie en ’n sagte sitplek onder die sterre wanneer The Galileo Open Air Cinema sy sensasionele Wynlande-program vir Seisoen 13 begin, met ’n ware samestelling trefferfilms by bekroonde wynplase.
-
Kaapse Wynland-speurders vir goeie vervolgings vereer
Speurders in die Kaapse Wynland-polisiëringsdistrik is onlangs vereer vir hul toewyding in hul ondersoeke wat tot swaar vonnisopleggings van misdadigers gelei het.
-
-
Seun (11) van Gouda stry moedig teen kanker
Vir ’n ma van Gouda is dit ’n bitter pil om te sluk dat kanker verlede jaar by haar jong seun gediagnoseer is. Ten spyte van Leigh Hendricks se diagnose veg hy moedig teen die siekte.
-
Monumentale aand aan’t kom
’n Hemelse lenteaand met ’n drietal klankkunstenaars gaan binnekort die Taalmonument se intieme Tuinteater in ’n eenmalige moet-hoor-ervaring onder die sterreprag omtower.
-
‘G’n nuwe inligting oor saak’
Verlede week was dit presies twee jaar sedert die vierjarige Tamia Botha vermoor is en steeds sit haar familie met meer vrae as antwoorde.
-
Rugbyklub ná 40 jaar uitgeskop
Die spook van die Paarl Waterfront wandel weer . . . nadat die Paarl-rugbyklub, geleë by die Parys-sportterrein in die Paarl, onlangs die trekpas gekry het.
-
Drakenstein wen stryd om sy stadsbestuurder in amp te hou
Ná ’n lang stryd met die departement van samewerkende regering en tradisionele sake (Cogta) asook die verkryging van ’n hofbevel deur die hooggeregshof, het Cogta nou uiteindelik ten gunste van die Drakenstein-munisipaliteit beslis om dr. Johan Leibb










