Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Le Cordeur nuwe Akademie-hoof
Die Wellingtonse boorling en professor in Afrikaans-onderwys, Michael le Cordeur, is as die nuwe voorsitter van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) aangewys. Hy volg die legendariese aktrise Sandra Prinsloo op, wat die pos die
-
Swak diens by P’-hospitaal kwel
Wanneer jy hospitaal toe gaan vir mediese hulp, moet jy gerus voel, maar vir Charlene Adams is dit ’n traumatiese ondervinding ná haar seun se dood in die Paarl-hospitaal en die diens wat sy onlangs ontvang het.
-
Paarl-interskole in dokkie-reeks
Een keer per jaar in die winter kom die Paarl tot stilstand en sak duisende mense vir die Paarl-interskole op dié mooi dorp in die Boland toe.
-
Simondium-behuisingsprojek vertraag weens omgewingskwessies
Die Simondium-behuisingsprojek wat in September 2023 deur diee Drakenstein-munisipaliteit (DM) se vorige uitvoerende burgemeester, Conrad Poole, asook Tertuis Simmers, provinsiale minister van infrastruktuur, bekendgestel is, ervaar tans ’n terugslag
-
Paarlberg-brand veroorsaak angs; watersak ploeg per ongeluk deur voortrekker-saal
In die brandbestryders se pogings om die brand op Paarlberg wat die afgelope Saterdag (3 November) uitgebreek het te bekamp, het ’n sak water wat deur ‘n helikopter vervoer was, per ongeluk op die dak van die Paarlse Voortrekkerterrein se…
-
Nóg ’n aanval by Paarl Arboretum; ‘Toesig is dringend nodig’
Die Paarl Arboretum – eens ’n trots van die dorp en ’n toevlugsoord vir natuurliefhebbers – is besig om vinnig in ’n onveilige en verwaarloosde plek te verval.
-
Man (41) vas na hy verpleër by Paarl-hospitaal met mes aanval
Die Wes-Kaapse gesondheidsdepartement het ’n onlangse voorval ten sterkste veroordeel waartydens ’n 41-jarige man, gewapen met ’n mes, glo ’n verpleër by die ongevalle-eenheid by Paarl-hospitaal aangeval het.
-
Winckler-egpaar wek omstredenheid met besoek aan Breytenbach Sentrum
Heinz en Aletté-Johanni Winckler se besoek verlede week aan Breytenbach Sentrum in Wellington is met omstredenheid verwelkom.
-
Sentrum ’n baken van hoop
Vir baie inwoners – maar veral kinders – is die Tiffany’s MCM-gemeenskapsentrum in die Lantana- en Magnoliagebiede in Paarl-Oos ’n baken van hoop.
-
Breyten was lief vir die Boland
Breyten Breytenbach (85), die bekroonde digter, skrywer, kunstenaar en aktivis teen diskriminasie, wat op 24 November ná ’n kankerstryd in Parys, Frankryk, gesterf het, was lief vir die Boland – en veral vir Wellington.









