Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Selfoon verbind verdagte met vlaag huisbrake
’n Verdagte is onlangs ná flink speurwerk tot twaalf jaar tronkstraf gevonnis nadat hy positief verbind is met twaalf huisbrake in die Wellington-gebied.
-
Hugenote se Beauty and the Beast bekoor
Wellington is omtrent in rep en roer oor die pas afgelope week se kultuurbedrywighede by Hugenote Hoërskool.
-
Nuwe opleidingskursus by Wamakersvallei
’n Splinternuwe kursus wat spesiaal gemik is op werkskepping deur entrepreneurs, is onlangs deur die Wamakersvallei-opleidingsentrum in samewerking met Badisa van stapel gestuur.
-
Wenners aangewys van literatuurtoekennings
Die jaarlikse Andrew Murray-Desmond Tutu Literatuurtoekennings vir werk in Christelike literatuur is by ’n praggeleentheid in Stellenbosch op Donderdag 19 Mei gehou.
-
Gravel & Grape race report
More than 500 mountain bikers took part in the 8th edition of the Gravel & Grape Lite 2-Day MTB Challenge, one of Wellington’s most famous (or infamous) races.
-
Wil jy kleuters oplei?
’n Splinternuwe kursus wat spesiaal gemik is op werkskepping deur entrepreneurs, is onlangs deur die Wamakersvallei-opleidingsentrum in samewerking met Badisa van stapel gestuur.
-
Ma’s-vi-Wellington is nie net nóg ’n voedingskema nie
’n Honger kind wat op ’n dag ’n stuk brood by ’n ma van Wellington se voordeur kom vra het, het ’n groep vroue geïnspireer om ’n voedingskema, Ma’s-vi-Wellington, van stapel te stuur.
-
André Swiegers by die Bôrdienghuis
Die bekende liedjieskrywer en sanger, André Swiegers, is vanaand, 19 Mei, om 20:00 te sien in die Breytenbach-sentrum se Bôrdienghuis-teaterkafee in Wellington.
-
Win tickets to see Albert Frost live
Albert Frost, a familiar and respected feature of the South African blues-rock music scene, will perform at the Bôrdienghuis Theatre on Friday 13 May at 20:00.
-
Op ’n Stasiefees gaan van krag tot krag
Wanneer dit weer tyd word op Wellington vir die jaarlikse Op ’n Stasie Gemeenskapsfees, is daar soms die een of ander kinkel in die kabel. En vanjaar was dit die stormsterk suidooster wat Vrydag en Saterdag gewoed het.






