Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Op ’n Stasiefees gaan van krag tot krag
Wanneer dit weer tyd word op Wellington vir die jaarlikse Op ’n Stasie Gemeenskapsfees, is daar soms die een of ander kinkel in die kabel. En vanjaar was dit die stormsterk suidooster wat Vrydag en Saterdag gewoed het.
-
Kuier by Wellington se Op ’n Stasiefees
Die vierde Op ’n Stasiefees vind plaas op Saterdag 7 Mei by Wellington Wyne-plaas.
-
ACVV se Ria vereer
Die Wellington ACVV-tak het onlangs ’n vrouetee aangebied by die Hexenberg- onthaalsentrum waar ’n bekende Wellingtonner, Ria Retief, vereer is vir haar onbaatsugtige diens aan die ACVV.
-
Breytenbach Galery beslis ’n besoek werd
Op Saterdag 30 April bied die Breytenbach Galery ’n gesprek, “Klassifikasie, rassisme en nostalgie”, om 11:00 aan, met as gassprekers, onder andere, Andries Bezuidenhout, Rhoda Kadalie en Sylvia Vollehoven.
-
Jossie is maar net 100 jaar jonk
Jossie Goosen van Silwerkruin op Wellington, het gister op 26 April haar 100ste verjaardag gevier.
-
Bekende leerlooiery trek ’n nuwe baadjie aan
Die geboue net buite Wellington bekend as die leerlooiery, waar leerlooiery vir meer as 100 jaar plaasgevind het en wat as een van die wêreld se grootste verwerkers van velle en huide bestempel is, gaan in die komende maande ’n…
-
Angs- en Depressie-ondersteuningsgroep gee hoop
Die Wellingtonse Angs- en Depressie-ondersteuningsgroep het sedert sy stigting ’n raps meer as vyf jaar gelede gegroei tot ’n ondersteuningsgroep wat ’n uiters belangrike rol in die lewens van talle van die dorp se mense speel.
-
Donkiebos het nou ‘misdaadbos’ geword
Die Donkiebos is ’n pragtige, dig bebosde stuk grond wat binne maklike stapafstand van Wellington se woelige sakekern af lê.
-
Ter ere van ’n groot gees in Wellington-toerisme
As ’n mens die Paarl inry van die Florida Padstal se kant af in Hoofstraat in, ry jy verby ’n pragtige plaas aan jou linkerkant met die bordjie “Tea under the Trees”. Dit is die plaas waar SCB Smit gebore…
-
Wellington se erfenis bekyk
Die belangrike rol wat die Wellingtonse Erfenis- en Omgewingsake-komitee in die ontwikkeling van die dorp speel, is in die jongste tyd vanuit verskeie oorde onderstreep.





