Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Passiespel bou brûe
Onder leiding van Mariette van Velden van Wellington is ’n groep baie hard aan die oefen aan ’n interkulturele Passiespel wat op 13 Maart by die Wellington NG Moederkerk opgevoer sal word.
-
-
-
Voorstraat-begraafplaas word opgeknap
’n Splinternuwe inisiatief om die erg verwaarloosde begraafplaas langs Voorstraat in Wellington op te knap, is pas deur rdsl. Thys Smith en die wykskomitee van wyk 29 van die munisipaliteit Drakenstein van stapel gestuur.
-
Hugenote-terrein toe vir publiek weens veiligheid
’n Aantal ontstoke Wellingtonners het in die jongste tyd by Paarl Postgekla dat hulle nie meer, soos in die verlede, oor naweke op die Hoërskool Hugenote se uitgestrekte groen sportvelde kan gaan stap nie.
-
ATKV hou jaarvergadering
ATKV Wellington Gesinstak hou vanaand, 18 Februarie, om 19:00 hul jaarvergadering in Laerskool Hugenote se saal.
-
-
Rolstoel kan nuwe lewe beteken
Op 22 Desember 2014 het J.C. Dittrich van Wellington se lewe handomkeer verander. Voor daardie dag was J.C. ’n jong rekenaarspesialis met groot toekomsdrome. ’n Ernstige motorongeluk het egter sy toekomsdrome in ’n oogwenk weggevee. Sy nek is in die
-
Nuwe baadjie vir die Bôrdienghuis
Die Bôrdienghuis, gewilde teater-restaurant van die Breytenbachsentrum op Wellington, het ’n splinternuwe baadjie vir 2016 aangetrek.
-
Kattebakbende kraai koning
Die Boland se oudste ses-aan-’n-kant- kriekettoernooi het Saterdag behoorlik gekook – en nie net omdat wedstryde in temperature rondom 40 °Celsius in Wellington gespeel is nie!.






