Die algemene jaarvergadering van die Wellington-museum vind op Saterdag, 24 Junie, 09:30 vir 10:00, by die museum plaas. Die tema is die bekende Wellingtonse historiese karakter, Sailor Malan. Die voorsitter van die Malan-familiebond, Dennis Malan, is die gasspreker. Hy word bygestaan deur dr. Andrew Kok van die Hugenote Vereniging en Genealogie. ’n Kort video oor Sailor Malan sal ook vertoon word.

Sop en broodjies sal bedien word.

Bespreek asseblief jou plek teen Donderdag, 15 Junie deur Olivia of Shandré te bel by 021 873 4710, of e-pos: welmus@telkomsa.net / d.j.s@mweb.co.za.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • GHS Sportsmans Warehouse Netball Festival – 17 March 2026
    Credit: Heleen Smit

Gift this article