Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Planne op dreef om fonteine weer te laat vloei
Goeie nuus vir Wellingtonners is dat die spuitfontein en omringende terrein by die samekoms van Blouvleiweg, Bain-en Piet Retiefstraat, asook die gedeelte oorkant die fontein, voor in die ry staan in die nuwe boekjaar vir ’n splinternuwe voorkoms.
-
Much-loved author laid to rest
The well-respected and much-loved Wellington author Winnie Rust was laid to rest last Thursday in the Dutch Reformed Church in Wellington.
-
-
Selfoon verbind verdagte met vlaag huisbrake
’n Verdagte is onlangs ná flink speurwerk tot twaalf jaar tronkstraf gevonnis nadat hy positief verbind is met twaalf huisbrake in die Wellington-gebied.
-
Hugenote se Beauty and the Beast bekoor
Wellington is omtrent in rep en roer oor die pas afgelope week se kultuurbedrywighede by Hugenote Hoërskool.
-
Nuwe opleidingskursus by Wamakersvallei
’n Splinternuwe kursus wat spesiaal gemik is op werkskepping deur entrepreneurs, is onlangs deur die Wamakersvallei-opleidingsentrum in samewerking met Badisa van stapel gestuur.
-
Wenners aangewys van literatuurtoekennings
Die jaarlikse Andrew Murray-Desmond Tutu Literatuurtoekennings vir werk in Christelike literatuur is by ’n praggeleentheid in Stellenbosch op Donderdag 19 Mei gehou.
-
Gravel & Grape race report
More than 500 mountain bikers took part in the 8th edition of the Gravel & Grape Lite 2-Day MTB Challenge, one of Wellington’s most famous (or infamous) races.
-
Wil jy kleuters oplei?
’n Splinternuwe kursus wat spesiaal gemik is op werkskepping deur entrepreneurs, is onlangs deur die Wamakersvallei-opleidingsentrum in samewerking met Badisa van stapel gestuur.
-
Ma’s-vi-Wellington is nie net nóg ’n voedingskema nie
’n Honger kind wat op ’n dag ’n stuk brood by ’n ma van Wellington se voordeur kom vra het, het ’n groep vroue geïnspireer om ’n voedingskema, Ma’s-vi-Wellington, van stapel te stuur.







