Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Wellington crime-fighting efforts get results
Wellington police have been working effortlessly to address crime in the area.
-
Residents’ concern over environmental impact of Waste-to-Energy Plant
DEW Environmental Watch Drakenstein was established shortly after news of the proposed Waste-to-Energy Plant for Wellington broke.
-
By die Bôrdienghuis-teater
Die Bôrdienghuis-teater, ’n intieme venue by die Breytenbach-sentrum in Wellington, bied elke maand ’n verskeidenheid vertonings en bekendstellings.
-
’n Annerlike werk – vir 40 jaar
Alle Wellingtonners weet van die groot standbeeld van Andrew Murray voor die NG kerkgebou aan die bopunt van Kerkstraat. En feitlik alle Wellingtonners weet van die man wat dag ná dag op sy fiets deur die strate van Wellington ry…
-
Mallies en Die Sakemanne op die planke
Mallies le Roux en sy orkes, Die Sakemanne, hou op Saterdag 13 Augustus ’n vertoning in die Bôrdienghuis-teater op Wellington.
-
Nuwe geluk van korte duur
Johan Opperman, wat baie jare saam met sy gesin in Brits in die Noordwes-provinsie gewoon het, het aan die begin van 2016 sak en pak na Wellington getrek om met ’n splinternuwe loopbaan te begin.
-
Ceres val vas teen Hillies
Ceres het Saterdag Hillcrest se tuisgrond betree met ’n nuwe span met baie sterspelers, maar kon nie die pyp rook op ’n nat Pelikaan Park nie, dit was Hillcrest wat die wedstryd gewen het met 32-20.
-
Kollege-studente groet
Die afskeidseremonie van die Hugenote Kollege het hierdie semester op 1 Julie 2016 plaasgevind.
-
Winnie Rust deur museum vereer
’n Spesiale huldeblyk ter ere van Winnie Rust vorm deel van die program vir die algemene jaarvergadering van die Vriende van die Wellingtonse Museum.
-
Plaaslike musikante maak buiging by Afri-Frans mark
Vyf plaaslike musikante van die Dennegeur gemeenskap maak vandeesweek hulle amptelike buiging as die Dennegeur Community Band by die Afri-Frans mark by Simondium’s Country Lodge.






