Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Wellington Wines partners with StreetSmart
Wellington Wines has just signed a partnership with StreetSmart, the independent NGO, in administering donations received from the public through its wine tastings, R5 at a time.
-
Vrou aan die brand gesteek
‘n Vrou is in ‘n kritieke toestand nadat sy gisteraand na bewering deur haar ekskêrel aan die brand gesteek is.
-
Moordenaar swaar gevonnis
Jerome Amerika (23) is Dinsdagoggend in die Kaapse hooggeregshof vyf lewenslange vonnise opgelê asook ses jaar vir ontvoering.
-
Boet verkoop Boland Drukpers maar bly in Wellington
Boland Drukpers, die bekende drukkersmaatskappy op Wellington, het die afgelope paar weke ’n interessante U-draai gemaak.
-
Shuma-moordsaak: Man skuldig
Die moordbeskuldigde Jerome Amerika (23) is vanoggend in die Kaapse Hooggeregshof skuldig bevind aan die moord op die 10-jarige Sharmonique Claassen.
-
Hugenote reik uit na medemens
Dit was ’n blye dag vir die leerders van ’n landelike skool toe hulle tekkies ontvang het.
-
KIeuterstories vir tweeling word gepubliseer
’n Jaar gelede sou ’n ouma van Wellington nooit kon droom dat haar slaaptydstories aan haar tweeling-kleinkinders drukkers toe sou gaan nie.
-
Winnie Rustse laasteboek word bekend gestel
Katryn, die boek wat Winnie Rust voltooi het kort voor sy op 11 Mei vanjaar wreed in haar huis op Wellington vermoor is, word Dinsdag 29 November, amptelik by die Breytenbach-sentrum op Wellington bekend gestel.
-
Wellington groet ’n groot seun
Sondag 20 November het Wellington en die Verenigende Gereformeerde kerk in SA afskeid geneem van een van haar baanbrekerseuns, prof. Johannes (Hannes) Cornelius Adonis.
-
Wellington Museum vier 40 gloriejare
In die 1950’s het daar gereeld pleidooie in die destydse “Wellington Bolander” weekblad verskyn vir ’n eie museum vir dié dorp. Uiteindelik is daar gehoor gegee aan die oproep vir ’n Wellington Museum toe dr. Owen le Roux die saak…







