Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Kindervermaak by Stasiefees
Vanjaar se Op ’n Stasiefees op 13 Mei by Wellington Wyne bied heerlike vermaak vir die jongspan.
-
Gered van ondergang
Die uitgerekte stryd rondom Stadsig, die dorpsontwikkeling langs Wellington, het die afgelope paar weke tot stilstand geruk toe Everson Construction, die maatskappy wat aanvanklik verantwoordelik was vir alle bouwerk op die terrein, finaal gelikwidee
-
Besoek hierdie vriendelike eiendomspan
Lew Geffen Sotheby’s International Realty is trots om deel te wees van die vinnig-groeiende Welgeleë Plein-familie!.
-
Plaaslike skool vier 30 jaar
Om hul 30ste bestaansjaar te vier het Hillcrest Primêr ’n spesiale diens in Bergrivier VGK gehou. Oud-onderwysers, oudleerders en huidige personeellede en ouers was almal by die diens verteenwoordig in ’n stampvol kerk.
-
Praktyk wat elkeen sal laat glimlag
Welgeleë Plein het ook die dienste van ’n vriendelike tandarts vol energie.
-
Nuwe bestuurder vir Breytenbach Sentrum
Francois Lötter, voormalige senior assistentredakteur van Die Burger en Beeld, is met ingang van 1 Mei aangestel as bestuurder van die Breytenbach-sentrum in Wellington.
-
Nuwe bewuswording oor natuurbewaring, misdaad
Wellington se gemeenskapsorganisasies soos WAG / Stop Misdaad en DEW (Drakenstein Environmental Watch – die organisasie wat Wellington se mense van die nadele van die stadsraad se beoogde verbrandingsoond bewus maak) het die afgelope paar weke daarin
-
Gasspreker (17) besiel by diplomaplegtigheid
Hillary Geslin, jong Wellingtonse student wat wêreldbekendheid verwerf het met ’n uitsonderlike boek wat sy geskryf het, was die gasspreker op die jongste diplomaplegtigheid van die Wamakersvallei-opleidingsentrum op Wellington.
-
BP-eienaars wil ekstra myl loop
André en Margot Paulsen is die trotse eienaars van die BP-vulstasie by Welgeleë Plein.
-
Op ’n Stasiefees gaan vanjaar groot pret wees
Hoe bou jy brûe met kos? Eet is tog ons lewensaar. Almal moet eet.



