Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Gasspreker (17) besiel by diplomaplegtigheid
Hillary Geslin, jong Wellingtonse student wat wêreldbekendheid verwerf het met ’n uitsonderlike boek wat sy geskryf het, was die gasspreker op die jongste diplomaplegtigheid van die Wamakersvallei-opleidingsentrum op Wellington.
-
BP-eienaars wil ekstra myl loop
André en Margot Paulsen is die trotse eienaars van die BP-vulstasie by Welgeleë Plein.
-
Op ’n Stasiefees gaan vanjaar groot pret wees
Hoe bou jy brûe met kos? Eet is tog ons lewensaar. Almal moet eet.
-
Wellington se skrywers by Stasiefees vereer
Een van vanjaar se trekpleisters om besoekers na die Stasiefees op Wellington te lok is die skrywer-uitstalling in die geskiedkundige Stasiekoolgebou aangebied gaan word.
-
Blitskursus vir kokke by sentrum aangebied
’n Splinternuwe loodsprogram om kokke vir ’n loopbaan in onder meer die gasvryheids-bedryf op te lei, is pas deur die Wamakervallei-opleidingsentrum op Wellington op die proef gestel.
-
Silwerkruin-basaar ’n sukses
Tientalle besoekers het verlede Vrydag na die basaar gestroom wat deur Silwerkruin, die bejaardesorgsentrum op Wellington, aangebied is.
-
Dorp span saam om atleet te help
Wellington se mense het verlede naweek soos een man skouer aan die wiel gesit om te verseker dat Bénadé Boltman, die jong Wellingtonse gestremde atleet, wel by die nasionale kampioenskap vir gestremde atlete in Port Elizabeth sal uitkom.
-
Groep vat hande met SAPD
Goeie vordering is gemaak op die eerste vergadering van WAG/Stopmisdaad, Wellington se nuwe gemeenskapsorganisasie wat daarop ingestel is om aan Wellingtonners groter direkte inspraak in gemeenskapaksies en beveiliging en die sinvolle bestuur van hul
-
Basaar by Silwerkruin
Silwerkruin ACVV Huis vir Bejaardes se jaarlikse basaar vind plaas op Vrydag 10 Maart vanaf 16:00 op die terrein te Fonteinstraat, Wellington.
-
Aansoeke oop vir Stasiefees-stalletjies
Wellington bied weereens van 12-13 Mei hul opwindende Stasiefees aan. Vanjaar doen die bestuur van die fees ’n beroep op interessante entrepreneurs om hul ware op die fees te kom ten toon stel. Stalletjies sal tussen R200 en R300 kos…


