Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Spitbraai en veiling
As deel van geldinsameling vir die NGK-Wellington-Noord word ’n groot spitbraai en ook ’n veiling van kaartjies om deel te neem aan ’n wedvlug deur ’n aantal uitsoek-wedvlugduiwe op Vrydag 19 Mei by Nelson’s Creek aangebied.
-
Krisante blom weer op Wellington
Wellington se beroemde krisante-kwekers het onlangs van hul mooiste krisante in die dorp se stadsaal uitgestal. Verskeie van die krisante-kwekers het ook toekennings met hul prag-blomme losgeslaan.
-
Wellington-byeenkomste
) Die Coon Carnival Association, een van die Klopse-organisasies in Wellington, kom op Sondag 21 Mei om 12:00 in die Safmarine-saal op Wellington byeen. Nadere besonderhede oor die byeenkoms kan verkry word by Denver by 060 314 1408.
-
Skool open astrobaan
Hugenote Hoërskool het ’n groot mylpaal in die geskiedenis van die skool bereik met die opening van ’n astrobaan.
-
Wiid vereer vir musiekbydrae
Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) het Vrydagaand 5 Mei die Andrew Murray-FAK-toekenning aan Annalise Wiid oorhandig vir haar bydrae tot die Christelike musiekskat.
-
-
Skool vereer Dux-leerder
Ewan-Nize Gerber was verlede jaar een van die topmatrieks aan die Hugenote Hoërskool op Wellington.
-
Two Wellington girls realise their dreams
Catherine Joubert of Wellington was one of many caught in a dead-end job that was grinding away at her soul.
-
Hannah se poppe
Hannah van der Merwe van Huis Lizelle op Wellington het die afgelope 31 jaar duisende kinderharte bly gemaak deur poppe wat sy elke dag sit en brei.
-
Werkers ontvang woonstelle
Altesaam 12 werkers van die bekende Bosmanplase buite Wellington het op 19 April die sleutels ontvang vir hul splinternuwe woonstelle wat spesiaal deur die organisasie in die hart van Wellington opgerig is.







