Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Huis Andrew Murray word 120 jaar oud!
Saterdag 24 Februarie vier Huis Andrew Murray sy 120ste verjaardagfees.
-
Beleef ‘veilige hawe’ om kuns uit te leef
Opleiding in dagsorg, naaldwerk, skryf- en digkuns, optredes in Die Bôrdienghuis-restaurantteater en gemeenskapsprojekte soos doen, leer en lees vir skoolkinders is weer vanjaar op die program van die Breytenbach-sentrum in Wellington.
-
Kursusse in dagsorg sowel as naaldwerk
Het jy ’n talent wat jy graag wil ontwikkel om jou eie besigheid te begin? Dan moet jy inskryf vir een van die kursusse by die Breytenbach-sentrum in Wellington.
-
Skoolrekenaars bemagtig almal
’n Visie van ’n plaaslike onderwyser om sy skoolgemeenskap op te hef, het ’n rimpeleffek by ses Suid-Afrikaanse universiteite asook die Europese Unie (EU) gehad.
-
Wamakers sluit opleidingsjaar af
Altesaam 165 nuwe studente – ’n rekordgetal – is die afgelope jaar by die Wamakers-opleidingsentrum in Wellington opgelei.
-
Lig aan einde van huistonnel
’n Splinternuwe plan om te sorg dat getroue plaaswerkers ’n gerieflike en bekostigbare dak oor die kop sal hê indien die plaas waarop hulle ’n leeftyd lank gewerk het, skielik verkoop word en hulle nie meer woonplek of werk op…
-
-
Victoriapark blom ná drie jaar weer
Victoria Park is Dinsdag 5 Desember ná intensiewe opknapping amptelik aan die gemeenskap van Wellington oorhandig.
-
Vullisoond-sage sloer nog voort
WAAI (Wellington Association against the Incinerator), een van die organisasies waardeur inwoners van Wellington probeer om die oprigting van die vullisverbrandingsoond by hul dorp te keer, het die afgelope week sonder enige sukses probeer om die laa
-
Geniet ’n dag vol pret by Sunfield
Kom bring ’n heerlike dag deur op die hange van Bainskloof wanneer Sunfield Homes sy gewilde Kersmark 2 Desember hou.




