Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Nuwe perseel vir Stasiefees
Wellington se immergewilde Stasiefees trek vanjaar ’n blink nuwe baadjie aan en verhuis na sy nuwe feesperseel op Kleijnevallei, op pad na Bainskloof.
-
Gesondheid van inwoners kwel
Vyfhonderd ton huishoudelike afval per dag sal ’n gesondheidsgevaar vir sowat 600 000 inwoners inhou.
-
Fynbosskrywers se nuwe boek
Altesaam 16 skrywers het saamgewerk om een van hul vriende se droom te bewaarheid. Sodoende het die goudgeel bundel Eisteddfod-Pret die lig gesien.
-
-
Bessieplaas bring ekonomiese inspuiting
Die ontwikkeling van ’n vlagskip-bessieplaas is tans onderweg in die hartjie van die Perdeskoen (Blouvleiweg) in Wellington.
-
Orgaanskenker red 11-jarige
Chris Truter (11) het in die maand van liefde wat deur rooi harte gekenmerk word, die grootste blyk van liefde ontvang – ’n hart wat sy lewe verander.
-
Geniet ’n aandmarkie in die Bo-vlei
Kom geniet die lekker someraande by Wellington Wyne se Maanligmarkte.
-
Klassieke konserte in die Boland gehou
Klassieke musiekliefhebbers in die Boland kan hulle lippe aflek vir Klassieke Seisoene, ’n reeks van vier Sondagmiddagkonserte.
-
Die liefde blom behoorlik in Wellington
Wellingtonners het 14 Februarie Valentynsdag behoorlik gevier. ’n Groot klomp gebeurtenisse is ter viering van die romantiese dag in en om die dorp aangebied en baie Wellingtonners het besluit om dit te benut.
-






