Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Wellington DBV hou weer jaarvergadering
Die dierebeskermingsvereniging in Wellington se 65ste jaarvergadering word Woensdag 25 Julie gehou. Dit begin 19:00 en word by Wellington se rolbalsaal gehou.
-
Wellington-museum hou jaarvergadering
Die Wellington-museum hou 28 Julie sy jaarvergadering en nooi lede van die gemeenskap om dié geleentheid by te woon.
-
Wyn vernoem na Wellington-blokhuis
Die bekende wynfamilie van Wellington, Truter Family Wines, het pas ’n wyn wat na die geskiedkundige Wellington-blokhuis vernoem is, vrygestel.
-
-
Kankeroorwinnaars vier spesiale dag
Die Kankervereniging van Suid-Afrika het Internasionale Kankeroorwinnaarsdag op die eerste Sondag in Junie saam met die res van die wêreld gevier.
-
Wellington . . . in Liverpool
Jeremeo le Cordeur of Wellington is one of two artists representing Artscape and South Africa as ambassadors in the European Voluntary Service Exchange Programme, which takes place from May to August in Liverpool, England.
-
Kavaliers dring deur
Die Boland-Kavaliers het sy plek in die kwarteindronde van die SuperSportreeks bespreek met ’n 20-12 sege oor die OP-Olifante in Despatch.
-
Wenslys vir skoendoosprojek bekend
Huis Andrew Murray (HAM) het weer vanjaar sy Kersfees in Julie-skoendoosprojek.
-
Save water throughout winter
Recently the Cape Winelands District Municipality (CWDM) donated over 65 water displacement devices known as toilet tummies to Huis Andrew Murray (HAM) in Wellington.
-
Brothers among polocrosse’s best
Two brothers from Wellington are among South Africa’s and the world’s most highest ranked players in Polocrosse.





