Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Krisanteskou gaan behoorlik blom
Groot opwinding heers aan die vooraand van die Wellingtonse krisante-vereniging se 103de skou wat Saterdag 4 Mei in die Wellington-stadsaal gehou word.
-
Breyten Breytenbach kuier by Breytenbach-sentrum
Die oud-Wellingtonner en bekende digter, skrywer en skilder, Breyten Breytenbach, het die dorp en die Breytenbach-sentrum besoek by ’n ope dag waar planne aan inwoners gewys is hoe die dorpsplein en omgewing gemoderniseer gaan word.
-
-
‘Strafjaart’ ná ‘Skool’
Die bekende Wellingtonner Theo Kemp (43) het onlangs sy tweede boek, Strafjaart, in Wellington bekend gestel.
-
Blokhuis steeds onooglik
Die bekende blokhuis noord van Wellington is al so deel van die gemeenskap soos die Bergrivier in die Boland.
-
Nuus uit W’ton in Paarl Post
Paarl Post trek vandeesweek ’n blinknuwe Wellington-baadjie aan met sy tweeweeklikse Wellington-nuus wat voortaan in Paarl Post sal verskyn.
-
-
-
-
Crime Watch
DRUNK DRIVING: Wellington police are investigating a case of drunken driving after a 49-year-old man drove through a wall in Patrys Street on Sunday 7 April at 19:00. According to bystanders the suspect’s eyes were bloodshot, his breath smelled of…








