Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Buitelander en kind sterf in padongelukke
Twee voetgangers is vandeesweek noodlottig getref deur ’n voertuig in twee afsonderlike voorvalle in die Paarl.
-
Kitaarlesse by musieksentrum aangebied
Die onlangse aanstelling van twee deeltydse onderwysers wat kitaaronderrig aanbied, het dit moontlik gemaak dat kitaarlesse nou by die Frank Pietersen-musieksentrum aangebied word.
-
Hof ry Aarto van die pad af
Die Wet op Administratiewe Beregting van Padverkeersmisdrywe (Aarto) en die Aarto-wysigingswet, wat voorsiening maak vir die instelling van die bestuurslisensie-puntestelsel, is as ongrondwetlik en ongeldig verklaar.
-
Winelands Summer Beer Festival
Drifter Brewing Company presents the inaugural Winelands Summer Beer Festival hosted at The Stage at Vrymansfontein Dam, Suid-Agter Paarl Road on 26 February.
-
From wide-eyed to promising chef
Sandisile Sonka was only 15 when his mother passed away, leaving him with one important responsibility – the imperative of cooking for the family.
-
Bergrivier gee lafenis, babalaas
Honderde mense het Saterdag en Sondag op die oewers van die Bergrivier naby die Arboretum toegesak om lafenis in die rivier te soek toe die jaar se warmste dae op die vallei neergedaal het.
-
Bergrivier gee lafenis, babalaas
Honderde mense het Saterdag en Sondag op die oewers van die Bergrivier naby die Arboretum toegesak om lafenis in die rivier te soek toe die jaar se warmste dae op die vallei neergedaal het.
-
-
Outa kap regering oor bestuurderslisensies, rybewyse
Die burgerlike groep Outa (die organisasie wat belastingmisbruik ongedaan maak) het ’n beroep op die regering gedoen om Suid-Afrika se vyfjaar-bestuurslisensiestelsel te skrap en eerder te vervang met ’n stelsel wat lisensies elke 10 jaar sal laat he
-





