Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Luna Paige op die planke
In Februarie skop Luna Paige ’n besige musiekjaar met drie optredes en tyd in die ateljee af.
-
The Rockets reg om ATM te ruk
Wat is Januarie sonder die beroemde en geliefde The Rockets by die ikoniese Taalmonument op die Paarlberg?.
-
Bakkie thief caught after crash
A bizarre attempted get-away scenario was caught on CCTV footage last week in which a suspect failed in his attempt to steal a bakkie in Northern Paarl.
-
Wes-Kaapse slaagsyfer styg
Die slaagsyfer in die nasionale seniorsertifikaateksamen vir die klas van 2021 is 76,4%. Dit is ’n 0,2%-styging sedert 2020 se 76,2%-slaagsyfer, het Angie Motshekga, die nasionale minister van onderwys, verlede Donderdag aangekondig.
-
Wetteloosheid lei tot twee verdrinkings en chaos
Minstens twee mense het die afgelope week in twee afsonderlike voorvalle in die Bergrivier in die Paarl verdrink.
-
Vermoorde se ma reik uit na ander
“Ek moes ’n keuse maak. Vergewe ek my kind se moordenaar, of sterf ek saam met my kind?”.
-
Power restored soon after fire
On Saturday afternoon in the middle of a heat wave in Drakenstein residents were left without electricity after a transformer at the Palmiet substation in Paarl East caught alight.
-
‘Bundu Court’ leads to death, injury
Mob justice resulted in the death of one man while another was injured in Mbekweni on Sunday.
-
-
Kuns vir almal
Die Jack Meyer-kunssentrum het die nuwe jaar begin met ’n nuwe personeellid en ’n groot aantal blinknuwe kursusse vir jonk en oud om Vrydagmiddae met hul kunstalente te kom skep, te ontspan en te woeker.




