Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Brandstofprys nader die R30 per liter kerf
Die Automobiel Assosiasie (AA) sê die brandstofprysaanpassings wat vandag deur die regering aangekondig is, sal reeds finansieel beperkte verbruikers swaar tref en ekstra druk plaas op ’n reeds sukkelende ekonomie.
-
Tekort aan ambulanse in Vallei
EMS-ambulansdienste in die Wes-Kaap, en oor die land heen, is hewig onderbeman. Dit plaas boonop ekstra druk op die plaaslike ambulansbeamptes wat Paarl en Wellington moet dien.
-
Moordsaak sloer nog in plaaslike landdroshof
Die moordsaak van Chanel du Toit was verlede week op die hofrol, maar dit is weer eens uitgestel.
-
‘Land Rover is my spesialiteit’
“Ek het my eerste Land Rover in 2000 hier kom koop toe ek destyds in standerd nege was. Ek het op ’n plaas grootgeword en wou altyd ’n 4×4 besit, maar my pa het net blootweg ‘nee’ gesê. Ek het…
-
Trok sit vas in Bainskloofpas
’n Swaarvragmotor met ’n sleepwa moes 3 km in trurat uit die Bainskloofpas buite Wellington ry nadat dit Maandagoggend in die pas vasgesteek het.
-
Uiteindelik ’n huis op 94 jaar
Dit was ’n opgewonde dog emosionele oomblik vir ’n groep inwoners van Amstelhof toe die Drakenstein-munisipaliteit verlede Woensdag (22 Junie) die titelaktes van die munisipale huise, waarin dié inwoners jare lank as huurders woon, aan hulle oorhandi
-
-
Fabriek kort R200-R300 miljoen
Onderhandelings, gesprekke en die soeke na beleggers om die inmaakfabriek op Ashton oor te neem, het die afgelope week voortgeduur.
-
Voluntary mask wearing, boosters encouraged
Last week the Western Cape Health Department welcomed the repeal of the Covid-19 regulations and at the same time encouraged the voluntary wearing of masks.
-
Electricity pre-paids audit
Drakenstein Municipality is doing a municipality-wide prepaid electricity meter audit to ensure all encryption key numbers are reset before the deadline.





