Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Groep vra dat Chanelle Plaatjies-moordsaak na hoggeregshof verwys word
Regslui kan nie nou al beslis oor die oordrag van die moordsaak van die 16-jarige Chanelle Plaatjies van die Paarl-landdroshof na die Wes-Kaapse hooggeregshof nie. Dít is onlangs deur adv. […]
-
Nóg ‘n moord in Paarl-Oos aangemeld
Renier Prins is op 12 Julie in Neil Mosesstraat, Paarl-Oos, doodgesteek. Twee broers is in hegtenis geneem ná ’n stryery oor beweerde diefstal.
-
Ontvoering van minderjariges in Franschhoek is vals nuus
Die Stellenbosch-munisipaliteit en die Franschhoek-polisie het ‘n beweerde ontvoering van vier minderjariges ontken en bevestig dat die kinders onder geen gevaar was nie.
-
Man kry lewenslange tronkstraf vir moord op vrou 15 jaar gelede
‘n Man van Clanwilliam gaan lewenslank in die tronk sit nadat hy vyftien jaar gelede sy jong vrou vermoor het.
-
Parents travel to NWU Potchefstroom after student’s death at campus residence
A 21-year-old student at North-West University’s (NWU) Potchefstroom campus was found dead in a residence storage room.
-
Hillcrest versterk sy posisie met goeie oorwinning oor Evergreens
Hillcrest United het Saterdag sy titelstrewe in die Witsentraal- Grootuitdaagbekerkompetisie met ‘n oortuigende 41-12-oorwinning oor Evergreens van die Paarl verder versterk. Dié Wellingtonse span beklee nou die tweede plek op […]
-
McKenzie braak gal oor buitensporig hoë Springbok-rugbykaartjies
Gayton McKenzie het die hoë koste van Springbok-kaartjies vir tuiswedstryde skerp gekritiseer en gesê dat pryse meer bekostigbaar gemaak moet word vir die Suid-Afrikaanse publiek.
-
Skok vir ouers: Baba verkeerdelik as dood verklaar by Mediclinic
’n Baba is as doodgebore verklaar by Mediclinic Paarl, maar kort daarna springlewendig in ’n staatshospitaal gebore. Die familie het reeds ’n begrafnis beplan.
-
Wellington-skeepskaptein veg om sy lewe ná katamaran-ontploffing in Thailand
Hugo Hattingh (39) van Wellington in die Wes-Kaap is in ’n kritieke toestand in ’n Thaise hospitaal nadat hy ernstige brandwonde in ’n bootontploffing opgedoen het.
-
Cape Town continues reign as world’s top travel destination
Cape Town has officially secured its position as the Best City in the World after winning the prestigious Telegraph Travel Awards 2025.










