Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Wellington-opvoeder geskors ná hy glo seks-briefies aan leerlinge skryf
‘n Opvoeder by die Wagenmakersvallei NGK Primêre Skool in Wellington is tydelik gekors en sal nou in ‘n tugverhoor moet verskyn te midde van bewerings dat hy seksueel suggestiewe briefies […]
-
Drakenstein-branddienste kry nuwe wiele
Paarl Post is verlede week deur die Drakenstein-munisipaliteit genooi om in sy splinternuwe en moderne brandweerwa ‘n draai te ry. Die voertuig is onlangs aangeskaf nadat een van die branddienste […]
-
DA in Drakenstein waarskynlik onkant betrap toe PA wyk wen, meen kenner
Die DA in Drakenstein is waarskynlik onkant betrap en het nie verwag dat hy ‘n nederlaag sou ervaar in ‘n wyk waarin sy eie voormalige burgemeester woon en wat die […]
-
NG kerk Wellington vier 185 jaar
Die Wellington-Moederkerk het op 26 Julie haar 185ste bestaansjaar gevier, met ‘n ryk geskiedenis van lidmate, geestelike herlewing en strukturele groei sedert die oprigting in 1840.
-
Curriebeker: Kavas terug met ‘n knal
In een van die mees dramatiese afdelings van die openingsronde van die 2025-Carling-Curriebeker-premierafdeling het die Sanlam-Boland-Kavaliers hul terugkeer na Suid-Afrika se oudste rugbykompetisie met ‘n indrukwekkende oorwinning beklink. Die tuisspan […]
-
Gouda-bejaarde steeds vermis, polisieduikers soek in Bergrivier
Dit sal Donderdag (31 Julie) presies twee weke wees sedert Katriena Smit (68), ‘n bejaarde vrou van Gouda, deur haar familie as vermis aangemeld is. Haar saak word deur die […]
-
Wellington: Polisiesersant in hof ná moord op eksmeisie se kêrel
’n Polisiespeurder van Kleinvlei, Wayne Wantza, bly in aanhouding ná ’n skietvoorval wat glo spruit uit ’n liefdesdriehoek waarin een man dood is en ’n vrou ernstig gewond is.
-
JOSHLIN SMITH: Nóg ‘n wenk loop uit op niks
Met die appèlsaak van Kelly Smith, Boeta Appolis en Steveno van Rhyn wat nou weer in die kollig is, gaan die polisie moet bontstaan om weer allerhande “nuwe” inligting wat […]










