Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
LUISTER | ‘Dalk is dit generasies van trauma wat ons mal maak’ – aktivis
Hy is bly dat daardie kontroversiële potgooi-uitsending waarin uitlatings oor die bruin gemeenskap gemaak is opspraak gemaak het, want dit is hoogtyd dat bruinmense se worsteling met hul identiteit aan […]
-
Ongeluk lei tot inhegtenisname van motoris
FRANSCHHOEK – ‘n Motoris is weens beweerde dronkbestuur in hegtenis geneem nadat vyf mense Saterdagaand 9 Augustus beseer is toe twee voertuie reg van voor in La Provencestraat in Franschhoek […]
-
KYK | 3 sterf, 4 beseer toe vragmotor en bakkie op R44 naby Gouda bots
Drie mense is dood en vier ander beseer toe ‘n vragmotor en ‘n bakkie Vrydagoggend (8 Augustus) op ‘n mistige R44-pad tussen Gouda en Hermon gebots het. Die ongeluk het […]
-
Drakenstein-munisipaliteit betreur afsterwe van oud-brandweerhoof
Hy was ‘n gerespekteerde leier, ‘n ware heer en iemand wat die Drakenstein-gemeenskap met passie gedien het. Dít was vandeesweek van die huldeblyke ná die afsterwe van Derick Damons, Drakenstein-munisipaliteit […]
-
Drakenstein clamps down on illegal street racing, warns of heavy fines
Drakenstein Municipality recently announced that together with various law enforcement agencies it has formulated a comprehensive and multi-disciplinary strategy to clamp down on illegal street racing. It warned that offenders […]
-
Kaapse Forum vra vir ondersoek ná bewerings van skeidsregter-omkopery
Die Kaapse Forum het vandeesweek ‘n beroep op die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) gedoen om die bewe- rings van skeidsregter-omkopery in die Boland te ondersoek. Dit volg ná ‘n skokkende berig […]
-
CSOS rules Paarl-based managing company acted unlawfully
The Community Schemes Ombud Service ruled that Africa Property Group unlawfully managed Ascot Terraces after being removed by homeowners, confirming their right to hold a Special General Meeting and elect new trustees.
-
Paarlse pa gevonnis vir verkragting van minderjarige dogter
‘n Paarlse pa is tot 25 jaar tronkstraf gevonnis vir die herhaalde verkragting van sy dogter. Die misdade het plaasgevind toe sy tussen vier en ses jaar oud was.
-
Familie soek antwoorde van Klapmuts-polisie ná noodlottige ongeluk
Die Pienaar-familie soek steeds antwoorde van die Klapmuts-polisie ná Lee-Mark (19) op die N1 doodgery is. Die familie beweer daar is min tot geen kommunikasie nie.
-
No free fire-fighting service from DFW in future
Tensions escalated between Drakenstein Farm Watch and Drakenstein Municipality as DFW suspended free fire services due to legal threats. DFW will now serve only paying clients amid ongoing disputes about jurisdiction.










