Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Drakenstein takes traffic services to local shopping centres
Drakenstein Municipality’s Traffic Services is hosting outreach events at local shopping centres to promote road safety, assist with traffic fines, and reduce violations, on August 30 at Rembrandt Mall.
-
Wellington-byeboer ly R175 000 verlies ná 70 korwe gesteel is
Johann Kotze van Wellington het R175 000 se skade gely na diefstal van 70 byekorwe op 7 Augustus.
-
Kavas bly onoorwonne op sy Wellington-tuisveld ná hy Bulle ook slae gee
Die Sanlam Boland Kavaliers het nóg ’n groot teenstander platgetrek en hulself gelyk bo-aan die Carling Curriebeker Premierafdeling-punteleer geplaas nadat hulle die Vodacom Bulle Sondag (17 Augustus) met 28–20 in […]
-
Franschhoek-polisie slaan vroegoggend toe op beweerde ‘sekspes’ se huis
Die Franschhoek-polisie het Saterdag (16 Augustus) ‘n 55-jarige man by sy woning in Franschhoek in hegtenis geneem wat verdink word van die seksuele misbruik van minderjariges en die vervaardiging van […]
-
Kavaliers is reg vir Bulle-kragmeting op Wellington
Die Sanlam Boland Kavaliers se hoofafrigter, Hawies Fourie, het ’n span met ’n verfrissende voorry aangekondig vir Sondag se Carling Curriebeker-wedstryd teen die Vodacom Bulle op die Boland Stadion in […]
-
‘Vrou van eerstes’ by US se jaarlikse gedenklesing gehuldig
Haar nalatenskap leef voort as ‘n ystervrou wat die status quo bevraag- teken en uitgedaag het in ‘n tyd toe die kerk en regeringsrolle deur hoofsaaklik mans oorheers is. Só […]
-
Local radio project will tell untold stories of indigenous groups
Drakenstein’s local radio station, KC 107.7 FM, last week launched an inspiring on-air initiative aimed at amplifying the often-untold stories of indigenous groups and their lived experiences. The project will […]
-
‘Cut the long queues’ – Several banks prepare to soon offer Home Affairs services
South Africans will soon no longer have to endure unbearably long lines after the Department of Home Affairs announced a groundbreaking partnership with Capitec, FNB and Standard Bank that will […]
-
Wellingtonse skipper sterk goed aan ná bootongeluk
Vandag is dag 40 van Hugo Hattingh (39) van Wellington se herstelpad ná hy erge brandwonde opgedoen in ‘n fratsongeluk. Dié skeepskaptein is op 7 Julie ernstig beseer in ‘n […]
-
Die belangrikheid van GPF’s
Gemeenskaps- polisiëringsforums (GPF’s) verbeter kommunikasie tussen die publiek en die polisie, bied oplossings vir misdaad, en is noodsaaklik vir die gemeenskap se vertroue in polisiedienste.










