Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
WCED: Teacher posts stable, but challenges remain
The Western Cape Education Department (WCED) has confirmed that the number of teaching posts in the province will remain unchanged for the 2026 academic year, maintaining the 35 934 positions […]
-
R45-padwerkery vir 3 maande
Die Wes-Kaapse departement van infrastruktuur sê hoewel deurlopende padwerkery op die R45 die volgende drie maande sal plaasvind, sal die pad steeds oop wees vir verkeer. Die herstelwerk wat op […]
-
Verkragverhoor gaan voort in November
Die verhoor van die vermeende fotograaf- verkragter het Vrydag (22 Augustus) in die Paarl-streekhof voortgegaan. Achmat Alexander, wat van verkragting en ontvoering aangekla is, het vroeg verlede week skuld ontken. […]
-
Sy ‘collect’ mensestories
Die bekroonde skrywer en storieverteller Gaireyah Fredericks is onlangs nog ‘n keer vir haar bydrae tot Afrikaans vereer. Dié boorling van die Paarl het onlangs ‘n prys by die Kaapse […]
-
Rotaract is all passion and purpose
The historic town of Paarl is buzzing with new energy as a dynamic group of young change-makers officially launches the Rotaract Club of Paarl, a youth-led service club affiliated with […]
-
Eerw. ‘Danny’ groet ná marathon
Die einde van sy marathon as leier van die Bethel Congregational kerk is in sig, maar volgens eerw. Daniel “Danny” George het hy nog baie om die gemeenskap te bied. […]
-
A life of deep faith and service to others has ended
The Arabic word “Mansoer” is derived from the language’s root letters “na”, “sa” and “ra”, and literally means “helped” or “supported”. Therefore, it can be interpreted as someone who may […]
-
Franschhoek-inwoners teen borgtog vir ‘sekspes’
‘n 55-jarige pastoor van Franschhoek, wat glo pornografiese materiaal met twee minderjarige meisies vervaardig het, se borgtogaansoek is tot Vrydag (5 September) uitgestel nadat hy die afgelope Dinsdag (26 Augustus) […]
-
Só wil Drakenstein in sy sportgeriewe belê
Die Boland Atletiek-federasie het ‘n vennootskap tussen die Drakenstein-munisipaliteit en sy onderskeie sportkodes verwelkom. Dit sal as ‘n platform dien om die stand van munisipale sportgeriewe aan die klok te hang. […]
-
Twis oor verkoop van Franschhoek-kerk; Pastoor sê hy steel g’n geld
‘n Plaaslike pastoor het bewerings ontken dat hy sonder die insae van sy gemeentelede ‘n kerkgebou in Groendal, Franschhoek verkoop en die geld in sy sak gesteek het. Pastoor John […]










