Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Kavaliers wys beste laaste, lê 2de plek op punteleer
Die Sanlam-Boland- Kavaliers het Sondag (17 Augustus) nog ‘n reuse-sege behaal deur die Vodacom- Bulle met 28-20 in Wellington te klop en daarmee ‘n tweede plek op die Carling-Curriebeker-premierafdeling se punteleer […]
-
New General Manger for Drakenstein’s community broadcaster KC 107.7
Expanding its footprint and establishing it as the radio station that instils a sense of pride and belonging in its listeners, wherever they may find themselves. This is the vision […]
-
Staat sal borg teenstaan vir ‘pastoor’ wat glo pornografie met tieners maak
Die staat het die afgelope Maandag (18 Augustus) in die Paarl-landdroshof gesê hy sal volgende week borgtog teenstaan vir ‘n 55-jarige man van Franschhoek wat verlede naweek weens die vervaardiging […]
-
Eerste fase van Dal Josafat-stadion se opgradering voltooi
Die Dal Josafat-stadion in Paarl het ‘n nuwe parkeerterrein met 305 plekke oopgemaak as deel van ‘n drieledige opgraderingsprojek. Die munisipaliteit belê R7 miljoen in fase een van verbeterings.
-
‘Nieuwe’ begraafplaas geopen in Paarl
Die nuwe begraafplaas van die Drakenstein-munisipaliteit het uiteindelik geopen. Faarieg Rhoda, Drakenstein se waarnemende direkteur van gemeenskapsdienste, het bevestig dat die eerste begrafnisse by die Nieuwedrift-begraafplaas in die Paarl reeds […]
-
Formidabele vrou staan nie terug
‘n Merkwaardige vrou soos Celeste Klem val nie net uit die lug uit nie. Inteendeel – sy is gevorm deur die vroue wat jare lank ‘n pad met haar gestap […]
-
Fotograaf ontken aanklagtes teen hom
Die vermeende fotograaf-verkragter Achmat Alexander het die afgelope Maandag (18 Augustus) in die Paarl-streekshof in sy verhoor skuld ontken. Alexander, ‘n bekende fotograaf in die Paarl, word aangekla van die […]
-
Drakenstein Child Health Study gifts sports field to Mbekweni school
The Drakenstein Child Health Study (DCHS) launched a R1 million sports field at Langabuya Primary School, supporting local health. The study tracks children’s health, addressing various health issues in low-income communities.
-
Onwettige vullisstorting in die Paarl só in die bek geruk
Die oop stuk grond tussen Klein Drakenstein-weg en Mackierstraat in die Paarl is vir jare al ‘n brandpunt waar mense gereeld vullis onwettig stort. Thys Serfontein, die Drakenstein-munisipaliteit se senior […]
-
Fees van die waterblom kom
Die Waterblommetjiefees, op 6 September, bied gratis toegang met drie wynplase se aktiwiteite, waterblommetjies in kos, en verskeie vermaaklikheid. Fynproewers word verwelkom om plaaslike lekkernye te geniet.










