Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Paarlse wyne steel die kollig by 2025 SA Jongwynskou
Die 2025 Suid-Afrikaanse Jongwynskou het 1 387 inskrywings beoordeel, met La Motte se Sémillon wat die Genl. Smuts-trofee gewen het, en KWV wat die Pietman Hugo-trofee ontvang het.
-
Pad weer oop ná betogers in die Paarl oor dagga na polisiestasie opruk
Van der Stelstraat in Paarl-Oos is weer oop vir verkeer nadat ontstoke lede van die Rastafariër-gemeenskap van Chicago Maandag (25 Augustus) na die Paarl-Oos-polisiekantoor opgeruk het. Paarl Post verneem dat […]
-
MS Sevens Returns to Paarl Gim for Three Days of Sporting Action
The Marius Schoeman Sport Festival will occur from 4 to 6 September at Paarl Gimnasium, featuring sevens rugby and Fast Five netball and hockey competitions with 2,144 players.
-
Paarliet gekroon as SA se boerewors-kampioen
Roberto Agrela (32) van die Paarl is as Suid-Afrika se top boereworsmaker aangewys by Shoprite en Checkers se 33ste Kampioenskap Boerewors-finaal, waar drie ander Drakenstein-inwoners ook onder die top tien geëindig het.
-
Paarl resident crowned South Africa’s No.1 Boerewors maker
Roberto-Rui Agrela, a 33-year-old from Paarl, won the 33rd Shoprite and Checkers Championship Boerewors, beating over 2,350 competitors, showcasing his passion, and taking home a Toyota Fortuner and cash prize.
-
Stellenbosch-professor aangestel as eerste ACWA-leerstoel
In ʼn belangrike stap vir Suid-Afrika se hernubare energie-doelwitte, is Prof Craig McGregor, professor in die Departement Meganiese en Megatroniese Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch (US), aangestel as die eerste ACWA-leerstoel in […]
-
Wynlande se fenomenale vroue vereer
‘n Groep vroue vanuit verskillende dorpe binne die Kaapse Wynland is op 13 Augustus vereer tydens ‘n glans geleentheid in die Paarl-stadsaal. Die Fenomenale Vroue van die Wynlande 2025 toekenningseremonie […]
-
Nominate exceptional South Africans for national awards
South Africans are called by the Presidency to nominate outstanding members of the public for the National Orders awards. The National Orders are considered to be the highest awards in […]
-
Paarl-Franschhoek charities receive R2,2 million from Val de Vie Foundation
Ten NGOs in the Paarl-Franschhoek Valley received R2.2 million from the Val de Vie Foundation to support education, entrepreneurship, and job creation, enhancing community development and welfare initiatives.
-
Wedstrydknoeiery: Só reageer Boland
Die Boland-rugbyunie (BRU) het Sondag op ‘n mediakonferensie in Wellington gesê vanjaar se Top- 12- kompetisie met al sy kwalifiserende spanne gaan voort ondanks mediaberigte oor beweerde skeidsregter-omkopery waarby selfs […]










