Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Drakenstein-raad ontstoke oor meer as halfmiljoen se ‘verkwistende uitgawes’
Die uitkoms van ‘n interne oudit het die afgelope Maandag (25 Augustus) voor die Drakenstein- munisipale raad gedien, waarin onthul is dat vrugtelose en verkwistende uitgawes vir die afgelope boekjaar […]
-
Cindy leef vandag as vegter, nie slagoffer
Cindy Kotze het trauma en verlies oorwin om vandag sterk in haar geloof te staan. Sy bestuur ’n organisasie wat meer as 5 000 kinders landwyd ondersteun.
-
Remembering Adri Faas: 40 years after Apartheid unrest claimed 18-year-old’s life
Today marks 40 years since the death of Adri Aaron Faas, a bright and determined young man from Paarl whose life was cut short at just 18 years old. On […]
-
Saron vrou (47) sterf in vermeende tref-en-trap
Die familie van ‘n 47-jarige vrou van Saron sukkel om tot verhaal te kom oor haar tragiese heengaan nadat sy die afgelope Sondag (24 Augustus) in ‘n vermeende tref-en-trap ongeluk […]
-
Peter de Villiers: Aansoek om ontslag slaag; vrygespreek van klagtes
Peter de Villiers, voormalige Springbokrugby-afrigter, is vrygespreek van alle aanklagtes teen hom.
-
Benneton beckons Boishaaier Gershom Pieters
Paarl Boys’ High School’s star first-team forward Gershom Pieters is embarking on an exciting new chapter in his rugby career after signing a three-year contract with Italian professional club Benetton. […]
-
Franschhoek: Gasteplaas betwis bewerings van polisievertraging
‘n Onlangse nuusberig oor drie gevalle van aanvalle en rooftogte op gasteplase in Franschhoek vanjaar, het opnuut opslae gemaak nadat bronne in die berig beweer het die plaaslike polisie sloer om dié sake op te los.
-
Paarlse wyne steel die kollig by 2025 SA Jongwynskou
Die 2025 Suid-Afrikaanse Jongwynskou het 1 387 inskrywings beoordeel, met La Motte se Sémillon wat die Genl. Smuts-trofee gewen het, en KWV wat die Pietman Hugo-trofee ontvang het.
-
Pad weer oop ná betogers in die Paarl oor dagga na polisiestasie opruk
Van der Stelstraat in Paarl-Oos is weer oop vir verkeer nadat ontstoke lede van die Rastafariër-gemeenskap van Chicago Maandag (25 Augustus) na die Paarl-Oos-polisiekantoor opgeruk het. Paarl Post verneem dat […]
-
Paarliet gekroon as SA se boerewors-kampioen
Roberto Agrela (32) van die Paarl is as Suid-Afrika se top boereworsmaker aangewys by Shoprite en Checkers se 33ste Kampioenskap Boerewors-finaal, waar drie ander Drakenstein-inwoners ook onder die top tien geëindig het.










