Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
‘Team Drakenstein’ gets fifth clean audit in a row
The Drakenstein Municipality last week proudly announced that they had achieved another clean audit – this is the municipality’s fifth clean audit in a row.
-
Hugenot Tunnel open again after hazmat chemical spill
The Huguenot Tunnel is open to all classes of vehicles, in both directions, following a brief closure on Saturday 2 December, due to a nitric acid spill, according to a press release from the South African National Roads Agency (Sanral).
-
Bouwerk se stof en geraas kwel inwoners
Nog voordat die bouwerk by die Paarl Valleij-ontwikkeling begin het, was inwoners van Reitz- en Retiefstraat reeds keelvol hiervoor.
-
-
Hoër rentekoers knel huisverkope
Rentekoerse het sedert November 2021 skerp gestyg van 7% voor en gedurende die Covid-19-pandemie tot meer as 11% tot op hede, en is veral huiseienaars wat verbande of lenings moet afbetaal, aan die diep kant ingegooi.
-
Suiwelboer van Simondium wen groot nasionale prys
Die landbounavorsingsraad (LNR) se nasionale Meester-suiwelboer van die Jaar vir 2023 is Jaco Swarts, bestuurder van RFG Dairy by RFG Foods, Simondium.
-
Nóg ’n hoë van DM in sop – dié keer oor ‘rassisme’
Terwyl die ondersoek voortduur na bewerings van wanadministrasie teen Conrad Poole, die Drakenstein-munisipaliteit se uitvoerende burgemeester, het nóg ’n karkas intussen op die voorstoep van die vaal gebou beland te midde van nog ’n senior amptenaar
-
Kinders uit Bergrivier gered
Die Drakenstein-munisipaliteit het verlede week aangekondig hy het ’n veiligheidsplan ingestel om reg en orde asook veiligheid in die dorp tydens die vakansie te handhaaf – veral op die oewer van die Bergrivier in die Paarl.
-
Kommer oor ál meer misdaad in die Drakenstein-vallei
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het Vrydag die misdaadsyfers vir die tweede kwartaal van vanjaar bekend gemaak waarin ’n algemene styging in misdrywe soos inbrake, sakeroof en diefstal vir die Paarl en omliggende gebiede teenoor verlede jaar aangeme
-
‘Staan saam en kry meer gedoen’
Eenheid, samehorigheid en aanspreeklikheid is van die belangrike bestanddele wat noodsaaklik is in die verhouding tussen die Drakenstein-munisipaliteit en verskeie gemeenskapsorganisasies soos belastingbetalersverenigings in die doel om ’n omgewing









