Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
111 arrested for drunk driving in the past week
The New Year started off on the wrong side of the tracks for many,’n with 111 people across the Western Cape being arrested by Provincial Traffic Officers on suspicion of driving under the influence of alcohol.
-
Binnelandse sake landwyd van lyn af
Die Departement van Binnelandse Sake het vanoggend bevestig dat sy dienste nie tans beskikbaar is nie weens ’n “tegniese probleem” op die Staatsinligtingstegnologie-agentskap (SITA) se hoofraam wat toegang tot die Nasionale Bevolkingsregister (NPR) b
-
Brand woed steeds
Die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit se branddienste en hul vennote gaan voort om die brand teen die hange van Paardeberg, Drakenstein, te bestry.
-
Paardeberg-brand nog nie volkome geblus nie
Verskeie oganisasies doen sedert Woensdag aktiewe brandbestryding teen die hange van Paardeberg.
-
Minstens 76 sterf op Wes-Kaapse paaie sedert begin Desember
Die Wes-Kaapse departement van mobiliteit het ’n beroep op padgebruikers gedoen om vir die duur van die feesseisoen versigtig op die provinsie se paaie te wees te midde van minstens 76 mense wat sedert die begin van Desember in ’n…
-
Krismiskamp in die Paarl bly ’n Bolandse gunsteling
Vir langer as ’n eeu al kuier Paarliete by Krismiskamp bo-op Paarlberg vir Kersfees.
-
Zero tolerance for road offences this festive season
Drakenstein Municipality’s new department of public safety, in collaboration with role-players in the Western Cape government, launched its Safer Festive-season Readiness Plan on 12 December.
-
Klapmuts woman dies in tragic truck accident
A tragic accident occurred on 11 December in Klapmuts on Old Paarl Road or R101, opposite the local police station, when Nokulunga Jelwana (35) was hit by a truck.
-
Pa, dogter sterf 10 maande ná mekaar weens slangbyt
’n Tragiese verhaal het die afgelope Saterdagmiddag (16 Desember) in Gouda afgespeel toe Cupido van der Horst (65), pa van Samantha Booysen (18), nes sy dogter ook deur ’n Kaapse kobra gepik is en aan sy beserings beswyk het.
-
Paarl Home Affairs update
The Paarl Home Affairs is currently open as per usual after its temporary closure due to the fire.










