Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Minderjariges by stopstraat in Klapmuts kwel motoriste en inwoners
Motoriste wat van die vierrigtingstop buite Klapmuts gebruik maak, word gewaarsku om nie die groep minderjariges wat by die verkeersligte bedel te help nie.
-
-
Conference to tackle youth unemployment
KC107.7, in partnership with the Services SETA, is set to host a groundbreaking conference on 6 March at Le Bac Estate in Paarl. It aims to address the persistent challenges of youth unemployment in the Cape Winelands District, bringing together…
-
Klapmuts se beskermengel versorg talle deur swaar tye
Klapmuts het sy eie beskermengel wat haar genesende hand na almal in die gemeenskap uitreik om hulle te help versorg.
-
-
Stank in Amstelhof ‘oor onwettige bouery’
Inwoners van Amstelhof – veral in die gebied van Suikerbekkiestraat – het die afgelope ruk talle klagtes geopper oor die geweldige stank en brommers wat nou in die baie warm weke oor die gebied gehang het.
-
Inenting vir meisies red lewens
Die lewe van meer as 350 000 jong meisies is die afgelope tien jaar in die Wes-Kaap teen kanker beskerm. Ouers en gesondheidswerkers het saamgespan om seker te maak dat jong meisies teen die menslike papiloomvirus (MPV) ingeënt word sodat…
-
Vier gesoek ná motorkaping
Die Wellington-polisie is op soek na vier verdagtes wat die afgelope naweek by ’n motorkaping betrokke was.
-
Gewilde Showmax sepie oor Micki Pistorius in die Paarl geskiet
Die Paarl het nóg ’n keer model gespeel vir ’n internasionaal bekroonde televisiereeks, Catch Me A Killer, met beperkte episodes, wat tans op Showmax beskikbaar is.






