Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
WKOD waarsku skole is reeds vol
Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement het in ’n verklaring gesê skole in die Wes-Kaap is reeds vol vir 2024.
-
Tienermeisie vas ná moord
’n Vyftienjarige meisie van Paarl-Oos is aangekla van moord nadat sy na bewering ’n man met ’n skerp voorwerp gesteek het en hy later in die hospitaal aan sy wonde beswyk het.
-
Taxi in ligte laaie
’n Minibus het die afgelope naweek in Mullerstraat in Paarl-Oos skielik in vlamme uitgebars.
-
Daghospitaal loop deur onder inbrekers
Die TC Newman-daghospitaal in Charleston Hill, Paarl-Oos, is die afgelope naweek deur diewe en vandale geteiken.
-
-
Marathon run helps students
??Marilet Daniel, a Stellenbosch University (SU) alumna, proudly represented her home town of Rawsonville when she recently completed the Berlin Marathon 2023. Not only did she check an item off her bucket list, but she also made a meaningful contrib
-
Laaste raadsitting kort van duur; Oosboschstraat op agenda
By Drakenstein-munisipaliteit se raadsvergadering op 13 Desember het vrae vanaf die ANC rondom die burgemeester, Conrad Poole, se beweerde wanadministrasie en die aantygings van rassisme, afpersing en magsmisbruik teen nog ’n senior amptenaar die lig
-
-
Woude gee meer koolstof
In ’n nuwe studie deur honderde wetenskaplikes oor die wêreld heen, insluitend van die Universiteit Stellenbosch, is bevind dat woude wêreldwyd die potensiaal het om ongeveer 226 gigaton koolstof (226 Gt C) op te berg.
-
‘Cadeautje’ vier gee, liefde
Kunswerke in liefde geskep, in liefde gehang, en in liefde gedeel – dít is die Cadeautje-uitstalling met werke van 17 kunstenaars wat van 18 November tot 31 Januarie 2024 in die Breytenbach-galery by die Breytenbach-sentrum in Wellington te sien is.










