Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Dié Paarlse Spar-apteek bekroon as beste in streek
’n Gelukkige personeel verseker gelukkige kliënte, en dit is een van die redes hoekom die Spar-apteek in Charleston Hill in Paarl-Oos onlangs as die streek se Apteek van die Jaar aangewys is.
-
Paarl-polisiekantoor is ‘te wit’ sê plaaslike polisiehoof
Die Demokratiese Alliansie (DA) in die Wes-Kaap het sy kommer uitgespreek oor beweerde uitlatings wat deur brig. Nokuzola Pete, die nuutaangestelde stasiebevelvoerder by die Paarl-polisiekantoor, op sosiale media gemaak is waarin sy glo sê dat daar n
-
Konstabel skiet na bewering 28-jarige man dood in Paarl-Oos
’n Ondersoek is gelas deur die Onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) nadat ’n polisiebeampte wat nie aan diens was nie, na bewering Saterdagaand (9 Desember) ’n 28-jarige man doodgeskiet het in Paarl-Oos.
-
Support Ham this Christmas
House Andrew Murray (Ham), a children’s home in Wellington, is appealing to the public for possible donations this Christmas.
-
-
Seun sterf ná taxi hom omry
Die 13-jarige Caylem Appollis is die afgelope naweek ter ruste gelê nadat hy deur ’n taxi getref is en voor sy dood meer as ’n week lank om sy lewe in die hospitaal geveg het.
-
Toename in dwelmhuise in Drakenstein kwel inwoners
Dwelmhuise oor die Drakenstein heen bly ’n uitdaging, met verskeie wat reeds bestaan en al hoe meer wat opduik. Een so ’n huis, in St. Francislaan in Noorder-Paarl wat na bewering geokkupeer word deur metamfetamien, of te wel tikverbruikers en…
-
-
-
Cello ensemble performs in Frank Pietersen Christmas concert
Cello ensemble performs in Frank Pietersen Christmas concert










