Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
-
Danielle Booysen (21) oorlede na lang stryd teen kanker
“Ek verkies om nie na die kanker te kyk nie, want ek weet God het my genees.”.
-
Paarliet skryf boek oor sy ontmoeting met God in die tronk
In sy debuutboek, My Getuienis, bied Tony Fredericks, ’n boorling van Paarl-Oos, sy lewensverhaal in alle opregtheid aan en skryf oor hoe hy as 18-jarige die pad byster weens alkohol- en dwelmmisbruik geraak het en 14 jaar tronk toe gestuur…
-
Partial road closure for 28 Jan cycle race
The Winelands Cycle Race will take place on Sunday 28 January.
-
Plaaswag sê Paarlberg-brand ‘kon verhoed word’
Die Drakenstein-plaaswag sê verlede week se brand op Paarlberg kon verhoed word nadat hy Donderdag (18 Januarie) in die vroeë oggendure sy hulp aan die munisipale branddienste gebied het, maar dit toe glo van die hand gewys is.
-
Bourommel langs Bergrivier in die Paarl kwel inwoners
Inwoners in die omgewing van Mernoleonstraat in die Paarl het ’n beroep op die Drakenstein-munisipaliteit gedoen om in te tree nadat ’n private konstruksiemaatskappy glo ’n oop stuk grond langs die Bergrivier gebruik om sy bourommel “onwettig” te sto
-
Wes-Kaap verwelkom R114 miljoen hulpfonds vir September-vloedskade
Anton Bredell, Wes-Kaapse Minister vir Plaaslike Regering, Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning het vandag (25 Januarie) bevestig dat die Nasionale Tesourie ’n bedrag van R114 miljoen goedgekeur het om vrygestel te word van die Munisipale Rampreak
-
Wemmershoek-fabriek se ‘stank’ pla inwoners
Inwoners van Wemmershoek tussen Paarl en Franschhoek sê hulle is keelvol vir die bedrywighede by die Sawmill-vrugteverpakkingsfabriek waar dié fabriek glo self hul afvalwaterlyn aan die Stellenbosch-munisipaliteit se stormwaterstelsel gekoppel het en
-
Do you want to make your mark as a foodie entrepreneur at Makers Landing?
The V&A Waterfront is searching for eight local food entrepreneurs to participate in the Makers Landing Kitchen Incubator Programme, which aims to nurture and empower food entrepreneurs by providing them with access to business development support an










