Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Drie sterf toe motor op N1 teen vragmotor bots
Drie mense is Vrydagaand (2 Februarie) dood toe die motor waarin hulle gery het, die agterkant van ’n vragmotor op die N1 naby die Klapmuts-afrit getref het.
-
-
Meyer motiveer jongspan
Die kleintjies by die Learning Tree-kleuterskool en nasorgsentrum in Simondium het Vrydag (2 Februarie) aandagtig geluister na die stories wat deur die lid van die uitvoerende raad, dr. Ivan Meyer, aan hulle voorgelees is.
-
Bekyk dié sake, vra die wynbedryf
Terwyl die land die staatsrede (Sona) vanaand inwag, het South Africa Wine verskeie dringende sake wat onmiddellike aandag verg vir die verbetering van die wyn- en brandewynbedryf.
-
Hou jy van die buitelewe? Moenie dié een misloop!
Die kykNET-buite-ekspo vind die naweek van 8 tot 10 Maart op die plaas Môreson net buite Malmesbury plaas.
-
Apply for arts funding
The Department of Cultural Affairs and Sport (DCAS) has announced the opening of online applications for arts-and-culture funding support.
-
‘Unieke musikale reis’ in Boland
Die lang verwagte derde Franschhoek-kamermusiekfees hou groot belofte in om van Donderdag 15 tot Sondag 18 Februarie weer ’n musikale skouspel te wees.
-
-
Luna gee ‘Storielied’
In die aanloop tot die bekendstelling van Luna Paige se nuwe Afrikaanse album, wat in April vanjaar uitgereik word, bring Luna en mede-musikante die gewilde produksie van haar Afrikaanse debuut-album, Storielied (2012), weer tot lewe op die verhoog.
-
Wynbedryf vereer sy reuse
Die jaarlikse Wynoesherdenkingsgeleentheid, wat Donderdagaand 1 Februarie plaasgevind het, herdenk die geboorte van Suid-Afrikaanse wyn, vra die seën op die nuwe oes en vereer rolspelers vir hul uitnemende bydraes tot die wynbedryf – alles vanjaar o








